Ocean Dream House
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Ocean Dream House is 'n weelderige vakansiehuis wat langs die kuslyn in Van Riebeeckstrand, Kaapstad, geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met privaat badkamers.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en die ander twee slaapkamers het dubbelbeddens. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, behalwe een badkamer wat nie 'n bad het nie. Daar is 2 slaapareas met enkelslaapbanke vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is, en daar is ook 'n toonbank.
Die oopplan-sitarea het genoeg sitplek waar gaste kan ontspan en die see-uitsig vanaf die balkon kan geniet. Die leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Volwassenes kan ook die kroeg op die perseel besoek.
Verder is daar 'n buitebraai-area wat ook ideaal vir skemerkelkies is. Op somer dae kan gaste in die swembad afkoel en daar is 'n binnenshuise speelarea vir die kinders.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunker-straat 15, Van Riebeeckstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap