Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Escape

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Escape is 'n selfsorgwoonstel in die Red Coral-kompleks wat in die Strand, Wes-Kaap geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met stroomdienste en DStv. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die woonstel spog met 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en het LED-ligte, ononderbroke kragtoevoer en 'n klein gasstoof vir tydens beurtkrag.

Gaste het toegenag tot die gemeenskaplike swembad. Die strand, winkels en restaurante is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Escape sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Ocean Escape
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christopher Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 5

Ligging

  • Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normanweg 15, Eenheid Nr. 9 Coral Apartments, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9841133169208e0616625075bbcfee0e245a3aee543ea01ab2d789e6f8b8c0cf2a41fc5b5acaf4fc8a8c69ae49952b5a045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 15 Norman Road Unit No 9. Red Coral Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.123067698813 18.832931417394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem