Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Mist

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterweg 23, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean Mist bied ongekunstelde en ontspannende selfsorgverblyf vir 10 gaste in Port Edward. Gaste het die opsie om 'n totaal van 5 slaapkamers te bespreek wat bestaan uit 'n hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 aparte slaapkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die hoofhuis se badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die ekstra slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en nog 'n dubbelbed.

Die hoofleefarea in die hoofhuis beskik oor 'n ruim sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het alle nodige kookgerei vir selfsorgverblyf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV.

Die lieflike sitarea lei na 'n tuin en stoep waar gaste kan kuier en ontspan. Die stoep self het 'n etenstafel, stoepmeubels, 'n braai-area en 'n uitsig oor die tuin en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Mist sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ocean Mist
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kirsty Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Gloucesterweg 23, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Mist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucesterweg 23, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d336f6ff26605ca5d6c838fa1e80f55ae456d931ad3b3ec9587b9e4b0fd9753abcea5d47d2ad918197e9e15dccda7692c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 23 Gloucester Road Black Rock 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.052408580058 30.227461298742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem