Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dempersstraat 4, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Paradise is 'n stylvolle gesinshuis in die kusdorpie, Onrus, in Hermanus, en is perfek vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende.

Die selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers op die boonste verdieping en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wynrakkie, en die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die binnehof het 'n ingeboude braai en gemaklike sitplek en is die perfekte plek vir 'n braai saam met vriende en familie. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en die eiendom word met 'n 24 uur-alarmstelsel beveilig.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Paradise sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dempersstraat 4, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dempersstraat 4, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223f0d8878bfbb296ce92f160426f12b51ef04f5a8475a5adbd1bfddbede9e09f07f7450b892e9b6d5388685604890bf0f79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 6) 4 Dempers Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4133152 19.1741383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem