LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Kleinkrantz

Ocean Pearl Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adrian G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Lekker cozy stay. Baie lekker, great ligging, awesome view! Sal vir seker weer kom kuier, klip gooi weg van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loekie V
1 nag
5.0
Aug 2026

Beautiful! Pragtige gemaklike huis met pragtige see uitsig. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinette C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Als was perfek in die huis in styl gebly. Perfekte huis, lekker ruim, kan die see hoor en pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julio S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Bitter mooi huis, perfek geleë met die see uitsig en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die huis is bitter netjies en perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melt H
1 nag
5.0
Mei 2026

Mooiste mooi! Wat 'n pragtige huis met die mooiste uitsig! Kombuis goed ingerig met die lekkerste binnebraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Fantasties een geseende kuier Vir 4 dae!!was hopeloos te kort. Ons het n wonderlike naweek geniet met 2 paar getroude kinders en 2 kleinseuns. Ons sal beslis weer gaan kuier in Ocean Pearl. Ons het baie lekker gebly en Niks kortgekom Nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Lekker leefhuis met pragtige see uitsig. Baie lekker leefhuis met baie spasie en pragtige uitsig en wonderlike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel F
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Great views and has everything you'd need. No complaints, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shanice T
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Lekker. Gerieflik en ontspannend. Ja, ek en my kollegas het baie lekker gebly. Die ligging was besonders mooi. Die huis was netjies, skoon en so gerieflik. Baie spasieus. Die uitsig en vars seelug was goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj K
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2026

Lekker plek by die see. Baie lekker plek by die see en het alles wat 'n mens benodig. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Saskia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek

1642 Hibiscus Street, Kleinkrantz, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf41f5eb8c4010b0ca935fd21ff6f4259c01d299ec3fdd8256ec3954be42492a75e7580d1f4888a8889e91b991a9be21ea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 50 5 1 5 1642 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.004945914759 22.655496551216

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang