Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Romansbaai Ocean Retreat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gannet-straat 121, Romansbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Romansbaai Ocean Retreat is 'n asemrowende vakansiehuis in Gansbaai met 'n onversperde 180 grade-uitsig oor die see en is deur fauna, flora en wild wat net bo Walkerbaai sit, omring. Die huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n oop en lugtige omgewing. Hierdie verblyf is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n rustige, ontspannende wegbreek.

Die pragtige huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet en bied slaapplek aan 6 gaste. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ononderbroke see-uitsig, instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en 'n toilet. Dit bied ook 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, Breville-koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan gesellig rondom die toonbank in die kombuis kuier. Die kombuis lei na 'n groot braaikamer met sitplek vir 8. Die groot sitarea is ontwerp vir gemak en ontspanning. Die fokuspunt van die oopplan-leefarea is die houtvuurkaggel wat in 'n betonpilaar ingebou is.

Die leef- en braai-area lei na 'n groot stoep met 'n verhitte swembad en 'n vuurput. Verder het die huis ook 'n waskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Romansbaai Ocean Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Romansbaai Ocean Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rozanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Gannet-straat 121, Romansbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Romansbaai Ocean Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gannet-straat 121, Romansbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d35d26abe39891fdb2c736a31cd699fb7f3b47b53fffabcda401fbe43fff903b46ed8e1f2947d5fb273e319fdb579f8c068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 121 Gannet Street Romansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.605112152868 19.334021436758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem