Ocean Tides 35
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1000, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 981 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ocean Tides 35 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat dié kuslyn van die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die agterdeur lei na 'n sonnige stoep met tafels en stoele en die sitarea lei na 'n balkon. Die woonstel is net 'n entjie vanaf die gewilde Eden on the Bay, die strand, 'n branderplankryklub en 'n rits winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan 1000, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1000, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom