+27
Selfsorg in Agulhas

Ocean View 147

11 gaste

4 slaapkamers

8 beddens

3 badkamers

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean View 147 is 'n selfsorghuis in Struisbaai. Dis net 1,2 km van die kus af en is ideaal vir 'n gesin van 10.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 1 kamer in 'n woonstel is, asook 3 badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 2 enkelbeddens. Die woonstel het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en 1 badkamer met 'n bad.

Daar is 'n oopplan-leefarea op die boonste verdieping met 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oond, stoof, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Die leef- en eetarea lei na die tuin met 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Die huis bied ook 'n binne- en buitebraai. DStv-kanale is beskikbaar.

Struisbaai se hawe is ideaal vir visvang en skibootvaarte. Gaste kan op die hawe rondwandel, kyk hoe vissermanne die dag se vangs huis toe bring en ook vars vis koop.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View 147 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
10 % AF
R 2 950 R 2 655
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 950
10 % AF
R 2 950 R 2 655
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 950
10 % AF
R 2 950 R 2 655
per nag (plek vir 11)
Bespreek

147 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfb075dada2d5c3939116c4acccb8aa533bebbfaa30e4c2b1132f96236caa0243b08da662d01a696357489d0b896a6c05a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 655 per nag (plek vir 11) 10 5 1 5 147 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811951 20.035759

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang