Ocean View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View is ‘n selfsorgstrandhuis aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dis tussen Uvongo- en Lucien-strand, teen die kuspad waar stappers, drawwers en fietsryers gereeld te siene is. Dis ook naby winkels en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir 9 en beskik oor 4 kamers met privaat badkamers. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed, plafonwaaier, lugversorging, ‘n privaat sitarea met ‘n platskerm-TV en ‘n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer. Die derde kamer het ‘n dubbel- en enkelbed, asook ‘n en suite-stort. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n platskerm-TV en die leefarea lei na ‘n onderdaksitarea met ‘n veerpyltjiebord. Daar is ook ‘n swembad en boma met braaigeriewe en ‘n 180°-uitsig oor die see.

Dis net ‘n paar treë van die kus af.

Slaapplek

'n Bespreking by Ocean View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za