Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die balans moet asseblief 30 dae voor aankoms betaal word.
Die verblyf het 'n koopkragmeter en gaste kan self deur hul bank-app of by die plaaslike supermark krag koop.
Let asb. dat daar chacma-bobbejane is wat vrylik in die area rondloop. Hulle is wilde diere en gaste moet hulle asb. nie voer nie. Maak seker dat die vensters en deure toe is wanneer die verblyf verlaat word.
WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Let asb. dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes moet aanvaar soos deur die verblyf verskaf met bespreking.
Die aantal gaste wat die huis bewoon, mag nie die verblyf se kapasiteit oorskry nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie, veral oor naweke, tensy die bespreking vir meer as 7 dae is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, behalwe as dit vooraf met die eienaar ooreengekom is.
Oormatige geraas en ontwrigtende gedrag sal nie geduld word nie, en streng boetes geld.
'n TV met volledige DStv is beskikbaar vir verblyftydperke van 7 dae en langer.
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asb. dat dele van die huis via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
818 Vivian Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang