LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Apartment Infinity 303 | LekkeSlaap
+25

Ocean View Apartment Infinity 303

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ocean View Apartment Infinity 303
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hendrik A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Ons het die see-uitsig geniet en die stilte was ook baie lekker.

Ocean View Apartment Infinity 303's terugvoer

Middag,
Waardeer gaste soos julle, wat die positiewe kant van die lewe geniet.
Kom weer kuier asseblief.
Pas julle mooi op.
Groete, Liz

Ocean View Apartment Infinity 303
Lorenzo W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway weekend

Had an amazing stay. Will definitely book again soon and whenever I get a chance too. Liz, staff and security very friendly. This is a must for anyone looking for a getaway break with amazing views, awesome apartment with all its extras included and in a perfect location.

Ocean View Apartment Infinity 303's terugvoer

Much appreciated, you were the best guests. Please come and visit again.

Ocean View Apartment Infinity 303
Willie S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Rustig en stil. Goed geleë.

Baie goeie ligging en mooi uitsig oor geliefde Blouberg strand omgewing. Beveel eenheid aan vir enigiemand wat veral hou van Blouberg-omgewing en die see.

Ocean View Apartment Infinity 303's terugvoer

Morning Willie,

We appreciated your accurate review and would like to thank you for it.
Please come and revisit us, for a longer period next time.

take care
regards
liz erasmus
Manager

Ocean View Apartment Infinity 303
Herman D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met pragtige uitsig.

Skoon en aangename akkommodasie, goed geleë in Bloubergstrand met pragtige uitsig.

Jana V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and location. Would definitely book it again.

Great place in fantastic location, views are fab. Would definitely book it again.

Ocean View Apartment Infinity 303's terugvoer

Jana, thank you for you review,
We enjoyed hosting you and hope to host you again.

Ocean View Apartment Infinity 303
Dean R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean R
Gesin met tieners

Perfect in all ways.

It was just what was required and met all the standards needed.

Ocean View Apartment Infinity 303's terugvoer

Thank you for your review, we hope to host you again.

Ocean View Apartment Infinity 303
Hannes D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die ontvangs is uitstekend. Daai man kry 10 uit 10. Uitsig is fantasties.

Marida S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig was mooi en woonstel was netjies en goed toegerus.

By ons aankoms was die personeel in die ontvangsarea besig om hul aandete uit te pak op die ontvangstoonbank. Sonder enige eetgerei! 1ste nag het die pre-paid kragmeter aanhoudende biepgeluid gemaak vandat ons aangekom het. Niemand het ons ingelig dat ons krag moet oplaai of vir wie ons moet kontak vir bystand nie. 2de nag het die bure tot vroeë oggendure partytjie gehou en vreeslik geraas. In en uit hulle eenheid gegaan en hard aan die deur geslaan vir toegang. Ons was bekommerd oor ons veiligheid. Die uitleg met die 2 eenhede se deure reg langs mekaar veroorsaak dat alle klanke vanuit die aangrensende eenheid baie duidelik is. Ons sal volgende keer liewers by 'n ander plek bespreek.

Andrea V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en lekker sentraal geleë.

Die woonstel is lekker sentraal geleë met die mooiste uitsig oor Tafelberg en die see. Hul kan net die bank in die leefarea vervang, want dis vol vlekke en drom in badkamer se vullis was nie verwyder nie. Oor die algemeen was dit definitief waarde vir geld.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coralweg 99, Infinity-kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyfSpGwdCEw3mfK19olLjX4yOjAonfwv1Dna4mzRIoIAA7pXjlM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 99 Coral Road Infinity Complex, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.809604056517 18.469203228836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!