Ocean View Holiday Apartment 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean View Holiday Apartment 8 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai geleë is. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en die gebou is ideaal geleë, net 5 minute van die hoofstrand af.

Hierdie volledig ingerigte woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens langs mekaar en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n platskerm-TV met plaaslike kanale.

Die skuifdeure in die leefarea bied toegang tot 'n balkon wat uitkyk oor die hoofstrand. Die woonstel is ook sentraal geleë naby die Equinox Winkelsentrum en al die groot winkels in die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Ocean View Holiday Apartment 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View Holiday Apartment 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za