Kusweg - Strand - Somerset Wes
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R975R878 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kusweg - Strand - Somerset Wes is 'n eenheid in die Ocean Breeze Hotel, net 'n paar meter van die see af.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n panoramiese uitsig oor die see en op die Hottentots-Hollandberge. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die en suite-badkamer het 'n bad-oor-stort. Daar is ook 'n klein sitarea en 'n kombuisie wat met 'n lugbraaier, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is kelderparkeerplek teen 'n ekstra koste by die hotel indien beskikbaar. Doen asb. navraag by die hotel se ontvangstoonbank. Gaste kan gratis in die straat voor en agter die hotel parkeer. Daar is sekuriteitskameras. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan etes by die hotel se restaurant bestel, of vinnig iets in die eenheid se kombuisie voorberei. Alle geriewe van die hotel is beskikbaar vir gaste om te gebruik, insluitend die swembad en gelisensieerde restaurant wat 'n pragtige see-uitsig het.
Slaapplek
’n Bespreking by Kusweg - Strand - Somerset Wes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 306
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Kusweg - Strand - Somerset Wes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel Unit 416, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom