LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Hotel | LekkeSlaap
+33

Ocean View Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer vir 2/3 met Tuin-Uitsig
B&B
Gesinskamer met Tuin-Uitsig
B&B
Gesinskamer vir 4 met See-Uitsig
B&B
Dubbelkamer met See-Uitsig
B&B
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar betaal 0% van die deeltarief.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders 13 jaar en ouer betaal die volle per persoon deeltarief.
Kinders wat nie 'n eenheid met hul ouers deel nie, betaal die volle tarief.
Aktiwiteite, 'n wasgoeddiens en die gebruik van 'n telefoon is teen ekstra koste beskikbaar.
Ons is troeteldiervriendelik mits vooraf gereël word, hoewel slegs vir skoothondjies. Ons hef nie ekstra kostes vir troeteldiere nie. Troeteldiere word nie in die openbare areas soos die eetkamers, sitkamers en kroeë toegelaat nie, en mag ook nie op die beddens slaap nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz5oavya6UVELjyWfo8VYxeplDHCG5bbDV0qxiyRb4PqJuP6dYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 53 5 1 5 Coffee Bay Wild Coast 5082 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -31.980584179618 29.152505950398
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!