Ocean View Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 89 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 885 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë.
Gaste kan die ongelooflike mooi uitsigte geniet terwyl hulle die omgewing, veld, valleie en berge verken.
Verblyf word in 32 kamers gebied wat elk 'n see- of 'n tuinuitsig het. Elke kamer het 'n badkamer en is met 'n waaier, kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, kroeg, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Die restaurant en kroeg het 'n baie mooi uitsig oor Koffiebaai. Die strand se kroeg is langs die swembad en net 'n paar meter vanaf die strand. Die kroeg bedien 'n reeks plaaslike biere, wyne en skemerkelkies.
Gaste kan ook aktiwiteite soos perdry, visvang, voetslaan en swem op die perseel geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean View Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Koffiebaai Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 89 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koffiebaai, Wildekus, Transkei, 5082, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom