Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Penthouse

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 18 resensies vir Ocean View Penthouse
Netheid
3.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.3/5
Albert P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert P
Gesin met tieners

Lekker gewees.

Ja, maar sal voorstel WiFi moet ingesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nelmarie V
Gesin met klein kinders

Absoluut teleurstellend, ek sal dit vir niemand aanbeveel nie, glad nie waarde vir geld nie, 'n klomp goed in die huis werk nie - muurproppe, ligte, toilet, aircons om 'n paar te noem.

Nadat ek van verskeie geleenthede gebruik gemaak het om seker te maak dat alles in werkende toestand is, het 'n klomp goed steeds nie gewerk nie. Van die deure kon nie sluit nie, aircons werk nie, muurproppe werk nie, van die ligte werk nie, braaier is baie vuil en die skoonmakers het genoem dat hul nie toegelaat word om die braaiers skoon te maak nie want dit vat te veel tyd en seep? Daar was geen toiletpapier of opwasseep nie, die wasmasjien se deurtjie is gebreek ens. Ek sal geen aanbeveling maak vir hierdie plek nie, die enigste raad van my sal wees om hier weg te bly. Dit was aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delaille S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Delaille S
Gesin met tieners

The location was perfect. The security is not great. The stairwells and passages going into the building were grubby.

I was disappointed that we only had 1 LED lamp for loadshedding. We arrived and did not have a dishtowel or sponge or a little dishwashing liquid before they arrived to clean - a day later. I did not feel safe. No security gate on front door. No soap at all in the bathrooms. A 4-star plaque is on the wall. This place was definitely not 4 stars! The cleaning company, Ruby, was amazing. They cleaned beautifully and were so helpful. Good location for beach and shops. There was no WiFi available which I did expect for the price we paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobeka Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobeka Z
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay at Ocean View Penthouse. The only thing that they need to do is to invest on a generator.

Enjoyed our stay at the penthouse. The only disadvantage was the fact that they do no have a generator.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brad B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad B
Besigheidsreis

Good, but some issues.

Had some plumbing issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa V
Gesin met tieners

Nie waarde vir geld en toestand swak.

Swak instandhouding. Dstv werk nie. Gasbraaier nooit skoon gemaak. Wag nog vir terugbetaling van breekskade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia N
Gesin met klein kinders

Not Penthouse standard at all.

I stayed in penthouses before and this was nothing special. The only positive thing was the house cleaner Josephine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier, sonder enige probleme.

Ons het 'n wonderlike paar dae in Ballito spandeer. Akkommodasie was aangenaam, baie ruim en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kevin D
Saam met vriende

Nice location however the place has several issues.

Our stay was for 5 days. Not a bad place however you can see that the place is getting a bit rundown. Also during our stay, there were constant issues regarding power (not load-shedding related) and water. We were without water for two days due to a leak in the complex and we were constantly having power outages - the longest being a day and a half, so at some stage were had no water or power. The air-con in the small room didn't work at all and in the other room, the air-con was leaking. The lock on the front door randomly doesn't work from the inside which means you could literally get locked inside the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View Penthouse se terugvoer

Hi Kevin,

Thank you for your feedback - it is carefully noted and will be used to remedy. We are pleased you still had a good stay and will call. Thanks again.

Ocean View Penthouse
Annatjie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie E
Gesin met klein kinders

Die onderhoud aan die plek is baie swak.

Het 'n lys gestuur van al die probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntokozo M
Gesin met tieners

The place was lovely. Even the caretaker was friendly and welcoming.

The place was beautiful and exceeded my expectations with a beautiful view of the sea. The weekend was too short. I enjoyed my stay and I am definitely coming back for an entire week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lendah M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lendah M
Gesin met klein kinders

Was amazing.

Beautiful views to the ocean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was asemrowend.

Pragtige uitsigte oor die see.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louise J
Gesin met klein kinders

It was a very noisy and uncomfortable stay.

I would not recommend this unit. When things go wrong, you are passed around from one person to another and nobody helps. The gate remote did not work properly, and I notified the person I was told to contact. Nothing was done. The washing machine broke and tripped the electricity. I was left with this, and the smelly water that could not drain for an entire week. Then there was severe renovations right beneath our balcony, with such heavy drilling, we could not even speak to each other in the unit. I was promised a 50% refund for this inconvenience, which almost 2 weeks later is still not in my account. Our veranda was not usable due to the workers, noise and dust. We could enjoy it on the weekend only. I would in future rather book somewhere where there are people to help me when there is problems. As great as it was having an apartment, it turned out disastrous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View Penthouse se terugvoer

Dear Louise

I'm so sorry to hear about the construction that was taking place during your stay - we were not informed by neighbours or the complex and so offered compensation. The washing machine unfortunately had a fault which has now been rectified, as are other maintenance issues. Thank you.

Ocean View Penthouse
Yolande R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was net daar vir 3 nagte, het toe by vriende gaan kuier. Maar dit was heerlik. Die plek is pragtig en sal beslis weer daar tuisgaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet M
Gesin met klein kinders

Geniet en ligging was uitstekend.

Was teleurgestel oor die aircon wat nie gewerk het nie in die hoofslaapkamer. Die gasteboek het vorige gaste geskryf dat daardie aircon al vir 'n lang tyd nie werk nie (hulle kon ons gewaarsku het daaroor). Vloer was ook nie deeglik skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View Penthouse se terugvoer

Hi Sanet,

Thank you for your valued feedback.

We are replacing the air con unit, it has taken some time as the unit we request is out of stock so the lead time is long.
This will be replaced within the month of April.

I will follow up with the housekeeper as to why the floors were not clean.

We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind Regards,
Victoria

Ocean View Penthouse
Tharina P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Saam met vriende

Lieflike verblyf.

Absoluut heerlike en luukse verblyf, met alles wat nodig is. Binne loopafstand van die strand, heerlike swembad en veilige parkering. Die diens wat ons van Amanda ontvang het was wonderlik, met presiese aanwysings, oproepe om seker te maak dat als reg is, asook dat ons veilig terug is. Ocean View Penthouse is definitief van die hoogste standaard en ek sal hul met ‘n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View Penthouse se terugvoer

Thank you Tharina for your wonderful feedback.

We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind Regards,
Victoria

Ocean View Penthouse
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Bermuda Kompleks 604, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43881881f1eea2d11e01c6ce6a600be14b334390ebbc3430b9e00aaa6cd1eafe7ae067fd5e55dea6174741ecda47cc7ad0f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 18 5 1 4 102A Compensation Beach Road 604 Bermuda Complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532471 31.22257
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem