Ocean View Villa
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Protea and Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Struisbaai, ideaal vir vriende en familie wat 'n rustige basis soek om hierdie kusdorp te verken.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en WiFi-toegang.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n ingeboude braai en buite-eetarea geniet, plus 'n tweede balkon langs die hoofslaapkamer vir oggendkoffie met see-uitsigte. Veilige parkering is beskikbaar, insluitend een afsluitbare motorhuis en bykomende parkering. Struisbaai se hoofstrand en die promenade is slegs 350 m weg, met winkels, restaurante en die Suidelike Punt van Afrika ongeveer 8 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner of Protea and Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Protea and Cinneraria Street, Alwil Ocean View Villas Unit 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang