LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Watch Guest House | LekkeSlaap
+43

Ocean Watch Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Ocean Watch Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Amoré S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amoré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great central location.

We had a good stay at Ocean Watch. Very friendly staff. Parking was a bit of a problem. We constantly had to move our vehicle. Otherwise we had a great stay.

Dalene R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die uitsig is prentjiemooi. Bestuurder en personeel vriendelik en altyd gewillig om te help. Dis netjies en ontbyt is heerlik.

Jeanne M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsig in pragtige Plettenbergbaai gastehuis.

Pragtige, keurige gastehuis met asemrowende see-uitsig! Pragtige dekor en kraaknetjies en skoon met baie vriendelike ontvangs. Bonus was sjerrie in kamers. Die ontbyt was heerlik en in pragtige eetkamer bedien. Vyf-ster verblyf en puik waarde vir geld.

Johan D V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en ontbyte uitstekend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 21, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxZjRlNjczLTI0NzYtNDZhYi04ZDFiLTRiYjJmOTljNzAyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300, nou Vanaf R1 170  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 12 Perestrello Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.058203810216 23.374489992857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!