Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceana

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnik 11, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Oceana is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Paradise Beach, Jeffreysbaai, en spog met lieflike uitsigte oor die see vanaf die boonste dek. Dit is ideaal vir 'n groep vriende, aangesien hierdie huis 'n privaat paadjie na die strand het.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 1 badkamer wat egter 'n bad ook het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Verder het hierdie area 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Die huis beskik ook oor 'n tweede TV-kamer en 'n pooltafel. Die eetarea lei na 'n onderdakhoutdek met 'n etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl gaste die see-uitsig geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Oceana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 42

Jaar gelys 5

Ligging

  • Munnik 11, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munnik 11, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd405e6a57e7f67a99efdcc55ccafc7a04ce4506903e0b78bf002fbac779beeaff177858a88fa26128b732e683192a7e18e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 10 mense 11 Munnik Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.100466 24.8919129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem