Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanpearl 209

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Oceanpearl 209
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chris B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en gemaklike bed. Lekker geslaap.

Baie lekker. Dit was 'n lekker wegbreek by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie gerieflik, netjies met 'n pragtige uitsig.

Ons het ons tyd baie geniet. Dit is ideaal vir 2 persone, sal te klein wees vir meer mense. Die uitsig is pragtig met die see net oorkant die pad, maar die swemstrand en winkels is omtrent 2 km se stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker gewees en was by die strand. Ons het dit baie geniet.

Ons het 'n heerlike see-uitsig van die plekkie gehad en daar was ook 'n heerlike restaurant op die onderste vloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Michelle

Oceanpearl 209
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om so naby aan die see te kon kuier!

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en was deurentyd beskikbaar indien ons haar sou benodig. Baie dankie, Malinda! Ons het die pragtige uitsig baie geniet en waardeer, maar die voortdurende gedruis wat gepaard gaan met hotelverblyf, was soms frustrerend. Indien ons wel voorstelle mag maak, die volgende: groter badhanddoeke (veral vir mans), meer gereelde vervanging van handdoeke gedurende 'n langer verblyftyd, toilet-skoonmaakmiddel vir die badkamer en WiFi in die eenheid sal die kuier daar regtig vergemaklik. Vir ons was die TV in die slaapkamer ook regtig ongemaklik/ongerieflik - wat van 'n verskuiwing en muur-installering in die woonarea? Oor die algemeen gesien het ons ons verblyf geniet, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maliza M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Die verblyf was heerlik. Vriendelike en behulpsame diens van almal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiel E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vantasties en asemrovent.

Dit was baie lekker en rustig by Oceanpearl 209. Die verblyf was asemrovent en die uitkyk na die see was die beste. Ons sal definitief weer verblyf bespreek. Baie dankie aan die gasvrou wat so fantasties ons ontvang het en behulpsaam gewees het. Baie dankie weereens Oceanpearl209.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Goeie middag Shamiel. Ons is so bly julle het die tydjie geniet. Sien uit daarna om julle weer te ontvang by Oceanpearl.

Michelle

Oceanpearl 209
Stephen P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf en rustig met die see so naby.

Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is gemaklik met 'n pragtige uitsig en was mooi skoon met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Michelle

Oceanpearl 209
Coen J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen J
Enkelreisiger

Enjoyed my stay!

Second time staying here! Very friendly hostess and always enjoy this unit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Oceanpearl 209
Craig A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Great view and very comfortable for 2 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

We are very glad that you enjoyed your stay at Oceanpearl.

Oceanpearl 209
Chrystal C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal C
Gesin met klein kinders

I wanna go back.

Wow, what an amazing weekend. I am surely going back again. This place is so good, I love every bit of this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Hallo Chrystal. Thank you for your review. I am very happy that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Michelle and Melinda

Oceanpearl 209
Chantelle C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf as jy wil ontspan.

Verblyf was fantasties by Oceanpearl 209. Sal beslis weer bespreek. Diens by die hotel was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Dankie Chantelle vir die resensie. Ons is so bly julle het julle verblyf so geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Michelle en Malinda

Oceanpearl 209
Leoni J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Saam met vriende

Fantasties!

Wonderlik om elke aand op die balkon na die see te kon kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Ons is so bly dat julle Oceanpearl geniet het. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle weer.

Michelle en Malinda

Oceanpearl 209
Ronel O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Enkelreisiger

I really enjoyed my stay at Oceanpearl 209. The view was beautiful and the apartment was clean and cosy.

The only thing I would like to mention is that during my 6-night stay, there were 2 nights when I could not sleep due to noisy neighbors (the apartment above mine). The WiFi reception was also not good. Apart from that, I really enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

I am so glad to hear that you enjoyed your stay. I'm sorry about the noise. I will bring this to the attention of the hotel part of the building as it belongs to them.

Oceanpearl 209
Marsha C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Plek is fantasties. Ons was lekker warm verwelkom. Plek het alles wat jy sou nodig kry. Pragtige see uitsig. Dit was nou regtig waarde vir geld. Ons gaan beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Ek en Malinda is so bly dat julle Oceanpearl geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Michelle

Oceanpearl 209
Heidi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Die ontvangs was gul, dankie Malinda! Die uitsig is lieflik, die verblyf privaat, netjies en skoon. En dit is gerieflik sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Ek is so bly julle het dit so geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

Oceanpearl 209
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Verry nice place for two people and has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Thank you, Jaco. I am so glad you enjoyed Oceanpearl.

Oceanpearl 209
Danie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Enkelreisiger

Gemaklik.

Restaurant kort effe aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Danie. Ek sal ook jou terugvoer van die restaurant aan die eienaar deurgee.

Oceanpearl 209
Tania K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally amazing experience.

We thoroughly enjoyed our stay and would definitely like to stay there again. Breathtaking views, comfortable accommodation with everything we needed. We were sad to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oceanpearl 209 se terugvoer

Thank you Tania. I am so glad you loved staying in Oceanpearl. We would love to see you again.

Oceanpearl 209
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Peninsula Bay 23, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060d63af83d5fcc96c39c23051f62462b671ad4c011efe956959d2c5b170cbceda669c72508c9787ad3787db2810bb5a1d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 16 Beach Road Peninsula Bay 23 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126147625796 18.834826178372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem