Oceans Edge OCE405

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oceans Edge OCE405 is 'n moderne selfsorghuis op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus.

Die dubbelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die derde badkamer. Die villa het 'n kombuis wat goed toegerus is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit bied toegang tot die onthaalarea met 'n ingeboude gasbraai en plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Gaste is welkom om van die landgoed se geriewe, soos swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, spa en tennis- en muurbalbane gebruik te maak. Daar is ook 'n veilige strand waar gaste vooraf kan reël om watersport te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Oceans Edge OCE405 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans Edge OCE405 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 440 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za