Anerley Akkommodasie by Ocean's Paradise Beach Cottage | LekkeSlaap
+19

Ocean's Paradise Beach Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ocean's Paradise Beach Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celeste I - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste I
Gesin met tieners

Value for money!

Ocean's Paradise is a place where you can take off your shoes and just relax! We immediately noticed the attention to finer detail. Our compliments to mr John Wilson.

Natasha N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

As jy wil wegkom van die werklikheid, is die Beach Cottage die regte plek om te gaan.

Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, elke oomblik geniet.

Pragtige, netjiese plek, mooi see-uitsig en pragtige strand. Die huishulp is vriendelik en baie behulpsaam. Alles was perfek. Sal die plek aanbeveel. Ons het dit baie geniet en sal weer terugkom. Baie dankie.

Elna D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna D
Gesin met klein kinders

Was een ongelooflike vakansie.

Ons het elke oomblik geniet. Stapafstand van die strand af. Sit buite met die mooiste see-uitsig en geniet die walvisse en dolfyne wat baljaar in die see. So rustig, minimum verkeer. Huis is perfek vir 'n gesinsvakansie. Lê in jou bed en luister vir die see. Beveel die plekkie aan vir enige iemand. Ons sal beslis weer volgende jaar wil gaan.

Ocean's Paradise Beach Cottage's terugvoer

Ons waardeer dat julle dit geniet het. Kom weer.

Ocean's Paradise Beach Cottage
Mike P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven on Earth.

The name Ocean's Paradise truly doesn't do this house justice. It is more of a snippet of heaven on earth! The atmosphere is so rich with love it feels like a breath of fresh air. Beauty was no exception to this. She was like an angel. The deck was great for having a drink and watching the ocean. We slept like babies in the comfy bed. We thoroughly enjoyed our walks on the long beach, saw whales and dolphins - and even saw a turtle. We are heartbroken to have to leave and return to the real world, but we will definitely be back soon.

Ocean's Paradise Beach Cottage's terugvoer

Mike, a pleasure to host you. Welcome back anytime.

Ocean's Paradise Beach Cottage
Wilma G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma G
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en goeie ligging, maar hier en daar valse advertensie.

Daar is geen DStv skottel nie so moenie die moeite doen om jou eie dekodeerder in te pak nie. Vat ook maar jou eie gas en kerse saam vir Eskom se load-shedding; daar is nie 'n plan B vir kragonderbrekings nie. Die plek is nie elke dag skoongemaak nie - slegs 3 maal in die 10 dae wat ons daar was. Die beddens is ongemaklik. Die tweede badkamer met stort is buitekant die huis. Klein hondjies wat graag verken kan ook maklik uitkom weens die tipe heining om die eiendom. Die verblyf is egter baie bekostigbaar, gerieflik naby aan 2 blouvlagstrande en die uitsig is onverbeterlik mooi. Dit was moeilik om iemand in die hande te kry toe ons 'n probleem ondervind het wat dus tot gevolg gehad het dat ons lank moes wag vir 'n oplossing.

Ocean's Paradise Beach Cottage's terugvoer

Beste Wilma,

Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer enige terugvoer en probeer om die plek gemaklik te maak vir ons gaste, maar dit gebeur soms dat dinge breek of nie werk nie. Ons probeer ons bes om op die hoogte te bly van die huis en om die prys so laag as moontlik te hou.

Daar is wel 'n DStv skottel. Ons het net ʼn nuwe een ingesit, net voor julle ingetrek het. Ons het met die installeerder gepraat, en hy sê die skottel sal nie met die nuwe 'Explora' dekodeerder werk nie. Jammer vir die teleurstelling. Ons sal ʼn plan probeer maak.

Daar is herlaaibare flitse in die huis, spesifiek vir beurtkrag, en Beauty hou hulle gereed. Maar as daar te min is, sal ons ʼn paar nuwes moet koop.

Beauty is beskikbaar om die plek elke dag skoon te maak.

Jammer dat julle die beddens ongemaklik gevind het. Ons het ʼn paar maande gelede 'ʼn baie duur 'Queen Ann' matras laat insit. Meeste van ons gaste vind dit baie gemaklik.

Dit is waar, die tweede stort is net buite die agterdeur - dis deel van die karakter van die huis.

Ons het nie gedink dat die gebreekte handstort so ʼn probleem sou wees nie, maar het 'ʼn loodgieter op die naweek uitgeroep om julle te help. Jammer dat julle dit so ongemaklik gevind het.

Al die heinings is vir miniatuur Maltese poedels opgerig. As die hondjies nog kleiner is, dan kan hulle miskien deurkom.

Groete,
Oceans's Paradise Beach Cottage

Ocean's Paradise Beach Cottage
Nico V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë. Ruim huis en baie goed toegerus.

Goeie see-uitsig. Huis goed toegerus met alle noodsaaklikhede en toerusting. Skoonmaakdienste 'n pluspunt. Opgesom 'n heerlike plek om te bly.

Vanaf R620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanrylaan-noord 32, Suidkus, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANRxUqtcOTGQ8bV613midefjDoJAMZIDMyWNXGIGnFnP7tiIbRG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R620  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 32 Ocean Drive North South Coast 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.673724334853 30.509258671758
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za