6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Ocean Drive North, South Coast, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean's Paradise Beach Cottage is 'n vakansiekothuis met moderne geriewe en 'n puik see-uitsig. Die huis is in Anerley, naby 'n gewilde visvang- en swemstrand, 'n lang sandstrand en die strandmeer.
Daar is Blouvlagstrande met lewensredders net 5 minute se stap na albei kante toe. Die kleinspan kan die getypoel en rotsagtige strand verken en daar is ook 'n veilige speelplek op die strand vir kleiner kindertjies. Op winderige dae kan jy die walvisse sien baljaar en op windstil dae die dolfyne sien verby swem. Probeer gerus om die skepe wat verby vaar te identifiseer!
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Die groot kombuis is goed toegerus en 'n skoonmaakdiens is beskikbaar. Die huis het 'n ADSL-internetverbinding.
Indien beurtkrag plaasvind, is daar 'n herlaaibare ligte en 'n gaskoker.
Daar is 2 motorhuise en 'n troeteldiervriendelike tuin waar woef kan rondhardloop. Die stoep is naby die strand en bied 'n ongelooflike uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 32 Ocean Drive North, South Coast, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean's Paradise Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Ocean Drive North, South Coast, Anerley, 4230, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang