Oceans23 Guesthouse and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oceans23 Guesthouse and Conference Centre is in die modieuse buurt Glenashley geleë en dit kyk oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis is naby die strand en is die tuiste van Crazy Korean Cooking.

Middagete en aandete kan met aankoms bespreek word. Koreaanse kos word by tradisionele Koreaanse tafels bedien en van die disse word voor jou gaargemaak. Die meeste van die disse word gedeel en baie van die kos word op die perseel gegroei. Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-kamers waarvan 2 na die see front. Elke kamer het komplimentêre toiletware, lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Van die kamers het 'n lessenaar en 'n stoel vir sakereisigers.

Gaste kan Koreaanse gasvryheid ervaar en het toegang tot geriewe soos parkeerplek vir 6 voertuie van die straat af, 'n swembad en 'n lieflike dek wat oor die Indiese Oseaan kyk. Dié dek kan ook vir funksies bespreek word.

Die gastehuis is gerieflik geleë naby Glenashley Spar en restaurante. Die ligging bied toegang tot Umhlanga Rocks, Gateway Winkelsentrum, uShaka Marine World, Kings Park Stadion en Moses Mabhida Stadion.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans23 Guesthouse And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za