+48

Oceanview Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Blouberg Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oceanview Apartment is geleë in Bloubergstrand, 'n kusvoorstad van die Stad Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n seewegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer het ook 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n buitelugmaaltyd op die balkon geniet met pragtige see- en berguitsigte. Hulle sal ook toegang hê tot die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in Bloubergstrand, net 5 minute se stap weg, en Kaapstad Internasionale Lughawe, 23 km van die eiendom af. Ander besienswaardighede sluit in die CTICC, die Robbeneiland-veerboot en Tafelberg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hillary Jean Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Blouberg Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceanview Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Coral Road, Atlantic Terraces, Blouberg Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331862e3ac9413041d3d50a83b524f8947fb57b55bba731daf4f6e3d61bf3673983af4d32f314037cb5995796d2273a115b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 32 Coral Road Atlantic Terraces 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.816037046233 18.474450014432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang