+19

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Winteraanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 500 is payable directly to the property.

Huisreëls

Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Indien meer gaste in huis woon as waarvoor bespreek is, verloor gaste die deposito.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Die balans moet betaal wees voor die sleutels oorhandig word.
Enige skade moet dadelik aangemeld word.
Gaste moet asb. hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Besprekings en breekskadedeposito is slegs via EFT. Geen kontant word ontvang nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Let wel: Eienaars kan nie verantwoordelik gehou word vir onvoorsiende kragonderbrekings of beurtkrag nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek

1802 Flamink Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bebbcb727c10bac6a656447e0f7a29c65fb6420a3818333c2123e6404336c5d08f931893c81fd71a6314cb12e1e58dddcf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 1802 Flamink Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.291431034911 16.878421340852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang