+16
Selfsorg in Hartenbos

Oestervanger 7

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 25 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oestervanger 7 bied selfsorgverblyf op die grondvloer in Hartenbos, Mosselbaai, binne loopafstand van die strand, winkels en restaurante.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien, maar mag nie vir die strand gebruik word nie.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bevat 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Bykomende geriewe sluit in 'n ingeboude braai, WiFi, 'n omsetter, 'n rugsteunbattery en veilige parkering binne die kompleks. Wasgoed- en skottelgoedlappe, braairoosters, 'n noodhulpkissie, bordspeletjies en 'n beginnerskissie met toiletpapier, braaihout, koffie, tee, suiker en mini-skoonmaakmiddels word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre T
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need and more! Everything you need is in the house. It is very clean and the staff are really professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Marnitz B
Gesin met tieners
5.0
Soos my eie huis. Ons het 'n fantastiese vakansie gehad en sal langer wil bly volgende keer.
Jan 2026
Mari V
Gesin met tieners
5.0
Lieflike, moderne woonstel. Naby aan see, mall, stalletjies. Heerlik gebly in die woonstel en gaan definitief weer hier boek.
Des 2025
Charmaine M
Gesin met tieners
5.0
Fantasies! Plek was uitstekend, gasvrou het ekstra myl gestap om die kuier spesiaal te maak, baie behulpsaam en vriendelik, sal die plek enige dag aan...
Sien meer
Okt 2025
Xolile K
Gesin met tieners
5.0
I rate it a perfect 12 out of 10 and highly recommend it. We had a fantastic family weekend at Oestervanger 7 in Mossel Bay. The place ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oestervanger 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

25 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0d083369a904092e3afa73880051913268c69d13b149694602ded98578f0999b4991c15bec3bbeae88335d94fcdb96ca005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 25 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.134313333196 22.106727101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang