Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Kom House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Old Kom House is 'n vakansiehuis wat ideaal is vir gesinne of branderplankryers. Dit is in Kommetjie, 'n pragtige dorpie naby Kaapstad wat gewild is onder vissermanne en branderplankryers. Die huis is baie na aan die Ou Kom-baai en die De Kom-getypoel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitarea en kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in al drie slaapkamers deel 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei na 'n leefarea met 2 stoele en 'n rusbank.

Die stoep het buitemeubels en daar is 'n plekkie in die tuin onder 'n boom waar gaste kan ontspan. 'n Aparte braai-area is beskikbaar. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Old Kom House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-weg 8, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b786f874a92f1d9ca86bbb4baae080e8ae4246ee4fb16af48946ac5a3330899949ff4477c8cf5a15d50f043aec5f75101fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 8 Crassula Road Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1431635 18.324623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem