Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Op die Nippertjie-aanbod 55% af

Kry 55% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R787 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek.

Verblyf is beskikbaar in selfsorgeenhede, luukse kothuise langs die dam en luukse tentverblyf op die rivier-oewer.

Old Mill Lodge het 3 swembaddens en 'n rits aktiwiteite en geriewe soos 4x4-roetes, voetslaan, baarsvisvang, 'n speelpark, klein zipline en 'n ponie- en haaspark. Perdry is beskikbaar in die omtrek en die Kangogrotte is 12 km ver.

Gaste kan ontbyt, middagete en aandete by die a la carte-restaurant net 'n paar kilometer van Oudtshoorn af geniet met 'n skouspelagtige uitsig op berge, oor tuine en oor die Grobelaarsrivier wat die plaas deurkruis.

Old Mill Lodge & Restaurant is ook die perfekte ligging vir troues, funksies en konferensies. Die venue is geskik vir 300 mense en het 'n groot dansvloer, onderdakbraaigeriewe, 'n swembadarea en gazebo vir die perfekte seremonie. Die gazebo het sitplek vir 200 mense. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en op die voorheuwels van die Swartberge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 778 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petro L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en rustig, baie lekker gebly. Sien sterre.
Okt 2024
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Akkommodasie weg van jou eie huis, maar met eie huis se standaarde. Ek kan 'n hele bladsy gebruik om te skryf hoe pragtig en lekker en skoon en rustig...
Sien meer
Okt 2024
Amanda S
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, vriendelik en pragtig! Van ons daar aangekom het, was almal behulpsaam - alles was skoon en netjies en instandgehou! Pragtige areas vi...
Sien meer
Okt 2024
Jacques B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, mooi, rustig. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is skoon en die bed het lekker geslaap.
Okt 2024
Jakobus D
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Gasvry, die omgewing is mooi en ons sal weer kom.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 790

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R787
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 750
R1 750 R787
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2QyYjExLWJmNzAtNDVkZi1hYmUzLWUzZDQ1Y2RiNzEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R787 per nag (plek vir 2) 778 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang