Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Old Mill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Louise S - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsame diens.
Jean K - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Christiaan G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, en Tina en haar span se diens was uitstekend! Hou so aan.
Dante V - Apr 2024
Algehele gradering
Beste.
Richard P - Mrt 2024
Algehele gradering
Cosy stay, close to town!
Achante E - Mrt 2024
Algehele gradering
Very lovely.
Claus P - Mrt 2024
Algehele gradering
Would stay again.
Mariette C - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en vriendelik.
Christelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Na restaurant gestap.
Ingrid D - Jan 2024
Algehele gradering
Fine for one night.
Niel L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs.
Angela A - Jan 2024
Algehele gradering
Short but sweet.
Elroy S - Des 2023
Algehele gradering
Gesellig, warm.
Thomas D - Des 2023
Algehele gradering
Good enough for an overnight stay.
Daniel M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Malisska D - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker plek. It is amazing. Sal weer daar gaan bly.
Elmi P - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and homely.
Pieter C - Des 2023
Algehele gradering
Algehele indruk.
Lees meerMario M - Nov 2023
Algehele gradering
Het onmiddellik tuis gevoel.
Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Alida C - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was ok.
Linda H - Okt 2023
Algehele gradering
A very short but great overnight stay.
Zelma D - Sep 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë. Gasvry. Bekostigbaar. Veilig.
Lydia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Karlien V - Sep 2023
Algehele gradering
Goed, maar nie die geld werd nie.
Guy S - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Ds V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig ten spyte daarvan dat jy in 'n groot dorp is.
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Swakste plek waar ons nog oorgeslaap het.
John S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Freddie M - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Jürg R - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable room, quite and clean.
Sandra C - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goed toegerus en veilig.
Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Elsa J - Aug 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Chris V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Was ok.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Henriette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese blyplek.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Die was wel aangename verblyf gewees.
Elmien T - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Lees meerPaul V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornagakkommodasie.
Lees meerMagda V - Aug 2023
Algehele gradering
Iemand het tot na 1 harde musiek gespeel en toe het daar 'n man en vrou baklei tot amper 3vm.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en aangenaam. Goed versorg. Veilig.
Marike M - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik plattelands.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Jacques N - Aug 2023
Algehele gradering
Besigheidsreis.
Irma D - Jul 2023
Algehele gradering
Teleurstelling.
Lees meerElna B - Jul 2023
Algehele gradering
Teleurstellend, nie op standaard nie.
Lees meerOld Mill Lodge se terugvoer
Good day
Thank you for your review. We view your complaint in a serious light and do apologise sincerely.
We as management do personal inspections of each room on a daily basis to be sure everything is in order.
Until now we only had good reviews on the cleanliness of our rooms. We regret the unhappiness on your side and will take your review on heart, making sure that rooms are in line with the high standards we set for ourselves.
Regards Management
Ziaan G - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n lekker plek met vriendelike mense.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Nontlahla K - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent.
Jacki J - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige en pragtige plek.
Teresa V - Apr 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Paul M - Mrt 2023
Algehele gradering
Nice room and good parking.
Rodene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Fanus J - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Carine V - Jan 2023
Algehele gradering
Niks om oor huis toe te skryf nie.
Louise C - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies en die lekkerste ontbyt!
Sonja D - Jan 2023
Algehele gradering
Hierdie plekkie is ideaal vir oorslaap.
Marga O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker gekuier.
Eric V - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Gert P - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Hoogs aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 69, Springbok, 8240, Noord-Kaap