LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Gastehuis in Dullstroom

Old Transvaal Inn

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Hannes H
1 nag
5.0
Sep 2026

Lekker bly in 'n ou herberg. Ruim kamer. Was lekker om te bad, i.p.v. stort, vir 'n slag. Nag wag om na motor se veiligheid om te sien. Loopafstand van restaurante, kroeë ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Perfek wat ons gehad het, 'n gemaklike, skoon en netjiese plekkie. Sentraal geleë. Baie sentraal geleë, skoon en netjies en presies wat ek wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desre K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was lekker plekkie om te bly, naby aan alles geriewe. Verblyf was baie gerieflik; ongelukkig het ons eenheid nie n stort gehad, maar dit was laaste min. bespreking, nie seker of ander eenheded wel het nie. Plekkie baie gerieflik gelee, gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Another great stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great value! Centrally located with clean, well-equipped rooms that have everything you need for a comfortable stay. The property feels secure, and the staff are warm and welcoming. Excellent value for money—ideal if you’re staying over in Dullstroom and plan to spend most of your time exploring the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjies. Was baie lekker gewees, het lekker geslaap, is baie stil, niks of niemand wat mens pla nie. Kon kom en gaan soos ons verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elske L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Eenheid kort bietjie onderhoud. Lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estiaan V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Pragtig en skoon. Was daar vir 'n troue en die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Baie lekker, skoon en die diens was vriendelik. Baie dankie. Heerlik geslaap. Hoop julle kan die parkering bietjie veiliger maak. Ek bad vervang met stort. Verder was alles uitstekend. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ag R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Baie lekker gebly en sal dit vir seker aanbeveel. Old Transvaal Inn is 'n netjiese en welgeleë blyplek. Monroe het ons goed ontvang en ken die geskiedenis van die dorp baie goed. Die dorp is net baie stil op Maandae en Dinsdae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

62 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMmUVflZKvPWKlfGgEi7Beyvtn9VkDYlhvxzOuRfNE95vGZQOwb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 62 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418072818276 30.107753276825