Sonheuwel Akkommodasie by Old Vic Traveller's Inn | LekkeSlaap
+33

Old Vic Traveller's Inn

15 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat 12 , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Old Vic Traveller's Inn bied gasteverblyf of selfsorg langs 'n natuurreservaat in Nelspruit. Die lodge word deur die eienaar bestuur en dis naby die middedorp.

Daar is verskeie verblyfopsies. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed of 'n stapelbed, en 'n aparte of en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en 'n TV.

'n Paar eenhede het basiese kombuistoebehore en daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis. Die gastehuis bied ook 'n gelisensieerde kroeg, pooltafel, swembad, braai-area en speelarea vir kinders.

Die eienaars het 'n privaat toermaatskappy en bied verskeie toere in die stad, die Krugerwildtuin en na ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir Old Vic Traveller's Inn
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Impalastraat 12 , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Old Vic Traveller's Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat 12 , Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwq3hwJ3hLSmO52e57uwSrrYh49NmNwz5cGhU8ixp7Z6xiiPuzz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 12 Impala Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.493881158585 30.98577097057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za