Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Vic Traveller's Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 22 resensies vir Old Vic Traveller's Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute amazing.

Great venue, unbelievable guest orientated host and out of the world friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you. What a lovely review. It wonderful to have you and your wife here. Hope the run went well.
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Lizana L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, lovely rooms and great staff.

Would definitely recommend. We stayed over for a swim gala my son attended. Great overnight stay and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Menitsa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menitsa D
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasheer,.

Eienaar het ons opgradeer sonder om ekstra te vra, baie vriendlike gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you. It was my pleasure. Dave

Old Vic Traveller's Inn
Graciano P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graciano P
Saam met vriende

Was baie lekke rustig.

Baie lekker swembad en braaigeriewe. Die kamers is skoon en netjies. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thanks Dave

Old Vic Traveller's Inn
Luan N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig. Baie mooi skoon en netjies.

Dankie Dave. Jou plek is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Dankie Thank you. Dave

Old Vic Traveller's Inn
Mariandl P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariandl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike skoon selfsorgeenheid. Waarde vir geld.

Ons het die oorslaap baie geniet. Hulle selfsorgeenheid was ruim en netjies met 'n heerlike, groot stort ook. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Dis sentaal geleë in 'n lekker stil area. Dis naby die grootste en lekkerste geheim daar rond. Abeega Roadhouse! Dis so lekker omdat dit naby is en die lekkerste, billikste prys wat kos het. Ons sal graag weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you.
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Hannes V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Old Vic was heerlik.

Die gasheer het hom uitstekend van sy taak gekwyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F
Saam met vriende

Netjiese, skoon kamers met vriendelike diens.

Goed toegeruste woonstelle wat baie skoon en netjies was. Goeie diens van alle personeel met wie ons in aanraking gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-san A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-san A
Saam met vriende

Net daar geslaap. Loadshedding is nie 'n probleem as daar voorsiening gemaak word deur die gastehuis nie!!

Geen kerse of ligte om te gebruik nie. Ook nie op die paadjie waar jy loop na jou kamer toe nie. Baie geraas deur ander inwoners Vrydag- en Saterdagaand. Gaan vra oor ontbyt gesê R150 vir 2 eiers en toast per persoon ─ sjoe dis baie. Kamers nie skoongemaak nie. Genoem dat ons kamer se slot nie werk nie, dit kan nie sluit nie, en hull het gesê hulle sal kyk. Glad nie reg gemaak nie. Jammer sal ons nie weer sien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Baie dankie Marie-san, dat u die tyd gemaak het om Old Vic te gradeer. As eienaar is dit belangrik om kritiek uit u as gas se mond te hoor. Verder hoop ek u het die kamers wat ons opgradeer het, na 3 kamers pleks van 1, darem waardeer.
Graag wil ek bevestig dat my personeel aan u gevra het om u kamer te diens en dat daar aan hul gese is dit nie nodig is nie.
Ons eier en roosterbrood is R 40.00 per persoon. Die 4-gang ontbyt, wat net aan groepe bedien word, is R 150.00 per persoon.
Ons is baie streng om geraas, indien die mense wel bietjie hulself geniet het by 'n braai vleis en by die swembad kan ek waarborg dat dit teen 22:00 stil was.
Mag u 'n geseende week hê.
Groete, Bella.

Old Vic Traveller's Inn
Bianca Z - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bianca Z
Gesin met klein kinders

Baie groot teleurstelling.

Met aankoms het ons glad nie welkom gevoel nie. Slegs 1 aand gebly, alhoewel ons vir 'n week betaal het. Advertensie is vals. Badkamer was vuil. Stortvloer was walglik vuil. Aandete is R200 per persoon en ons het nie gevoel asof hulle dit regtig wou doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thanks,
I think you booked the wrong place from the start.
At our backpackers, we welcome all people, and all South Africans are welcome here.
We tried our best to look after you, we offered you drinks on arrival gave your child juice and went out of our way to look after you.
Never once did you tell us anything was wrong.
Thanks for the review.
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Jacques M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Lovely place, value money.

The people are very friendly and very great to assist if there is any needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you for the kind words.
We are really happy you enjoyed your stay here .
Thanks,
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Kgosietsile L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgosietsile L
Enkelreisiger

Had a pleasant stay.

Except for cats which my companion is super scared of, all was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you.
I am sorry about the cats. Most people love cats, but we do understand where you are coming from, and we are sorry.
Thank you for staying here.
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Berenice V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berenice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very tranquil and peaceful.

Great stay. Dave and Celia very friendly and helpful. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you.
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Venetia F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Tweede keer wat ek daar tuisgaan. Fantasiese kamers en die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alex N
Saam met vriende

It was pleasant waking up next to the bird aviary.

Friendly staff and visitors.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was heerlik om langs die voëls wakker te word.

Vriendelike personeel en besoekers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venetia F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en rustig.

Was vriendelik ontvang en die kamer was pragtig. Alles wat jy benodig was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met vriende

Personeel was vriendelik en professioneel.

Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thanks, Dave.

Old Vic Traveller's Inn
Esme A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Esme A
Enkelreisiger

Can improve on safety, arrival at guest house, cleanliness of kitchen appliances, and light fixtures should have globes and covers.

This is for the traveller who seeks a rustic experience with local amenities on their doorstep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It doesn't look like the pictures.

Old Vic is not up to date, most furniture is old and the bed is made of cement just a mattress on top of the cement base.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you for staying with us.

We upgraded your room from a budget room to a room with a bathroom, you booked a room without a private bathroom.
We are a backpackers.

Thank you

Old Vic Traveller's Inn
Andre V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend pragtig.

Pragtig plek, goeie mense, bilike prys. Ons sal definitief weer daar oor bly. Bestuur is baie Brieke en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you.
Thanks for understanding you booked into a backpackers.
Thanks Dave

Old Vic Traveller's Inn
L B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
L B
Enkelreisiger

Ek is van opinie dat een stort nie voldoende is vir aantal gaste wat daar oornag nie.

Omgewing baie mooi. Het die geselskap van uitlanders geniet en interessant gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir u terugvoer.

Neem kennis dat al ons selfsorg-eenhede en en suite-kamers hul eie badkamers het. Ons het 2 ekonomiese kamers wat een badkamer deel tussen 'n maksimum van 4 mense.

Die privaat dorm kamer het sy eie badkamer. terwyl die gemeenskaplikke dorms bestaan uit 3 kamers en het in totaal van 5 wasbakke, 3 toilette en 2 storte. Die area van die gemeenskaplik dorms is ook in 'n proses van opgradering. Voor einde November 2018, sal daar nog 2 storte en 2 toilette by die eenheid aangebring word.

Die kombuis van die gemeenskaplike dorm area word ook heeltemal oor gedoen.

Groete,
Old Vic Traveller's Inn-bestuur

Old Vic Traveller's Inn
Kabous R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kabous R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net 'n bed soek, is die reg. Vir enige ander verblyf gaan iewers anders.

Baie onvriendelik. Extra kostes vir alles, bv jou kamersleutel. Geen kaart fasiliteite. Kontantkroeg het net bier, teen belaglike pryse. Moet klokkie lui om hek oop te laat maak of bel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Vic Traveller's Inn se terugvoer

Thank you for reviewing us.

We did upgrade your room free of charge, to an en-suite room with air-conditioning and a TV. We do request a refundable key deposit of R 50.00 which is refundable when guests check-out.

We do have a cash bar with wine and beers, but no hard spirits. We have 2 credit card machines.

Regarding security; we are in charge of the gates to keep guests safe and so we know who is on the property at all times. We have CCTV cameras, electric fencing, gates are always locked. We keep our costs low but never compromise on guests' safety. We are very secure. The establishment and the rooms are always kept clean.

Thank you for staying with us.

Regards,
Dave

Old Vic Traveller's Inn
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalastraat 12, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d19e354c0f40ae5c7fed4ac0dfe41afbe9734abaa01c24f408bd7bcb65191af565582976082e11e48dd57e635dc44f8323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 12 Impala Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493881158585 30.98577097057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem