Old Watchmakers Guest House
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 17, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Old Watchmakers Guesthouse is in Bethulie in die Vrystaat geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 6 gastekamers. Daar is 3 kamers in die hoofhuis en die ander 1 kamers is aparte eenhede wat privaat van die hoofhuis is.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontbyt word in die hoofhuis in die gemeenskaplike eetsaal bedien. Die gastehuis het 'n koffiewinkel op die perseel waar gaste maaltye en koffie kan bestel terwyl hulle die rustigheid van die binnehof geniet.
Die beddegoed in al die kamers is vir die seisoen geskik en in die winter is al die beddens met elektriese komberse toegerus.
Die area is ryk aan Suid-Afrikaanse geskiedenis en 'n moet-besoek vir beide internasionale en plaaslike besoekers. Dit is ideaal vir 'n paar dae weg en neem gaste behoorlik terug in tyd sodat hulle lekker kan uitrus.
Historiese toere kan op versoek gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
MJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Joubertstraat 17, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Gaste dink Old Watchmakers Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethulie Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 17, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom