Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olijvenhuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Ons sal vir seker weer en weer gaan bly. Ons het onverwags nog familie gaan wys waar ons tuis is en hulle onmiddellik verlief geraak op ons bly plekkie van die naweek. Dit was verseker tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlea M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

'n Besonderse plaaservaring. Ons het baie lekker gebly, dis 'n huis met ouwereldse sjarme, die sementvloere, rietplafon en meubels dra by tot 'n ware plaaservaring. Dit was skoon en alles het gewerk. Ruim buitebraai-area, toegeruste kombuis. Daar was DSTV. Ons het gestap in die olyfboord. Baie dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome stay will definitely stay there again. Awesome stay, clean, quiet, safe and private. The children had enough safe space to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Oasis buite die dorp. Hierdie was regtig 'n "stunning" plekkie om in te kon bly. Jy is ver genoeg buite die dorp dat die klanke van die 24 uur-winkels en petrolstasies jou nie pla om 'n goeie nagrus te kry nie. Die plekkie het genoeg spasie en ons dogtertjie het lekker rondgekruip en wou net alles "explore". Beslis die moeite werd en sal beslis weer 'n draai hier maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus & Molly L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was gerieflik oop en is goed ontvang. Rustige plaasatmosfeer. Ja, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alize L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Dit was baie lekker. Die huis was goed toegerus. Ons het een nag oorgebly oppad, en dit was heerlik op die plaas tussen die olyfbome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Baie mooi skoon verblyf. Vreeslik oulike plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker. Heerlik, want dit is nogal rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Englie B
1 nag
4.8
Feb 2024

Gerieflik en veilig. Heerlik oorgeslaap. Die plek is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Laeveld. Baie lekker gebly. Goeie plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopewellweg, Suid-Lemoenfontein, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMwM2U1LTAzNzUtNDg0Yy05YWQ4LTM0NDhkYTBiYjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang