+41

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Amy L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustic and welcoming. A simple, rustic and cosy stay. Clean and well equipped. Wouter was a warm and kind host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, presies wat ons verwag het. Olijvenhuis was presies wat ons wou gehad het vir ons kort vakansie, sal enige tyd weer terug wil gaan en moontlik langer bly. Diens uitstekend. Die krag het een aand af gegaan en toe sommer die yskas ook, nie weer aangeskakel nie. Ek het net een oproep gemaak die volgende oggend en die yskas is vervang sonder enige probleme. Stel voor dat daar 'n blik Doom beskikbaar is vir mozzies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik, ruim en koel. Olijvenhuis was maklik om te kry en die prehistoriese lugverkoeling het uitstekend gewerk. Ons het lekker gebraai en rustig en veilig geslaap. Die verblyf was gerieflik, ruim en netjies – alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
1 nag
4.8
Jan 2026

Uiters veilig, 100% skoon en netjies. Uiters veilig, 100% skoon en netjies. Perfekte sakpas-verblyf vir mense wat nie op soek is na luukse verblyf nie, maar wat sommer net 'n aand op die plaas wil oorslaap op pad na hul eindbestemming. Net buite Beaufort-Wes, heerlik stil en rustig tussen en agter die olyfboomboorde; pragtig in sy eenvoud. WiFi is beskikbaar asook skadunet-parkering vir die voertuig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manus C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Perfekte verblyf. Dit was onvergeetlik, presies wat ons nodig gekry het vir 'n lekker aand rus. Plaasopset en met al die basiese vereistes. Defnitief waarde vir my geld en kon nie vir 'n rustiger plek vra nie. Dit was perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Goed vir wat dit is. Die huisie het alles wat jy nodig het. Die DStv en aircon was baie lekker. Hier en daar is goedjies wat aandag nodig het. Insekte is 'n groot probleem, muskiete, kakkerlakke en miere. 'n Blik Doom in die huis sal al baie help. Die yskas werk ook nie so goed soos dit moet nie. Daar is WiFi en 'n password beskikbaar, maar die WiFi het nie gewerk nie. Die dubbelbed se beddegoed het ou vuil merke op, wat hul dalk na kan kyk. Die beddegoed was gewas, maar daar is merke waar ander se voete was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natashia R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelike en gasvry. Ons het ons tydjie in die Karoo uiters geniet. Die stilte was goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Choppie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ontspannend. Baie lekker gebly. Plek was baie skoon en netjies en ons diere kon lekker vry rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, was rustig en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wouter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 328

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hopewell Road, Suid-Lemoenfontein, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMwM2U1LTAzNzUtNDg0Yy05YWQ4LTM0NDhkYTBiYjFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 328 5 1 5 Hopewell Road Suid-Lemoenfontein 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.341833333333 22.631297222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang