LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olivanti Country Manor | LekkeSlaap
+86

Olivanti Country Manor

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivanti Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olivanti Country Manor is in Oudtshoorn en bied luukse, ouwêreldse gasvryheid in 'n veilige, pragtige area. Die herehuis spog met die agtergrond van die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo.

Die B&B bied 6 en suite-kamers, 2 kothuis en 1 huis. Die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het spasie vir 'n bababed of 'n ekstra matras vir 'n kind op versoek. Die kothuise bied elk slaapplek aan 4 gaste en is oopplan, wat dit ideaal maak vir gesinne. Die huis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 en suite-slaapkamers. Gaste kan by die swembad of voor die kaggel ontspan. Daar is 'n pragtige uitsig op die Swartberge en die sonsondergang by die Wine Pairing-ateljee. Die gastehuis is kindervriendelik, maar ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Gratis WiFi is beskikbaar by die hoof-venue. Gaste mag in die ateljee kom werk waar daar baie spasie, kragpunte, WiFi en 'n gelisensieerde kroeg is.

Gaste kan die die volgende in die area geniet: die Klein Karoo, Swartbergpas, Kango-grotte, Wilgewande Diereplaas, Safari en Highgate Volstruisskouplase, Cango Wildplaas met groot katte, historiese terreine, die St Jude's Anglikaanse Kerk, Zipline and Aerial Avontuurparke en kunsgalerye.

Net om die draai is die Klein Karoo Volstruis Emporium waar gaste leerprodukte teen bekostigbare pryse kan koop, asook volstruisvere en -eiers. Gaste kan die span ontmoet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Olivanti Country Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Olivanti Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olivanti Country Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R730
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivanti Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbILX6qAsV2GZQrRLrUOktZfi1cUXqDBamoSgbpcZ7nUFFkdXc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R730  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Olivanti Country Manor Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.623462261891 22.260216568095
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!