LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+28
Selfsorg in Rynfield

Olive Branch Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rita F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Rustige ligging was honderd persent vir ons soel gewees. Dit was 'n veilige, baie stil omgewing. Verblyf was baie netjies en lekker ruim. Die bed was baie gemaklik en goeie beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melene K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Heerlike skoon en netjiese verblyf. Die cottage is baie mooi. Dit is skoon en netjies en ruim met 'n lieflike tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Frans G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful place and fantastic hosts. This is a wonderful place to stay. Super clean. Very comfortable and quiet. Fantastic hosts. Cannot recommend this stay more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie goeie ruim woon eenheid met alles en meer wat jy nodig het. Baie goeie opsie met alles wat mens nodig het. Voorsien selfs eetgoed in die yskas terwyl dit eintlik self-catering is. Baie goeie vriendelike en hulpvaardige eienaars, gaan uit hul pad om mens te wil help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het oorgeslaap na 'n funksie in die omgewing. Die cottage was skoon en netjies, en die ontbyt was onverwags voorsien. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home. Vriendelike gasheer en -vrou, skoon en netjies. Ons het so lekker daar gebly, dat ons nie wou huis toe kom nie. Die eienaars gaan uit hul pad uit om alles so gerieflik moontlik te maak en ons is begroet met 'n bak vol vars vrugte, 'n verskeidenheid van ontbytpap; tuisgemaakte beskuit; 'n koffiemasjien met koffie, melk en vrugtesap in die yskas, asook eiers, gesnyde ham, kaas en muesli met jogurt. Die tuin is pragtig, die eenheid skoon en netjies. Een van die beste plekke waar ons nog in Gauteng gebly het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karl
Olive Branch Cottage
Dankie Chrystelle, Sien julle weer.

Willem K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon, gerieflik, beter as enige hotel. Altyd netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflik, skoon, netjies en alles wat mens benodig. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon met goeie gehalte bedlinne en bed. Daar was heerlike bederfies vir ontbyt elke dag. Karl en Tracy het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer die eenheid bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Pragtige plek, voel soos huis. Baie mooi plek, skoon en netjies, stil en veilige gebied. Sal baie beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Bespreek

10 Kuper Street, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd66a379cc7ff460fd6a62c145b394fa13fc79cd9a4d50d32f6cf580b7db3048fdcc0f36d3bcf3a350a62750a7c063085378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 10 Kuper Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.157906764604 28.347949528743