Dullstroom Akkommodasie by Olive Bumble | LekkeSlaap
+24

Olive Bumble

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir Olive Bumble
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Albert H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Gesin met tieners

Huis weg van die huis.

Die rustigheid, die skoon lug, die natuurskoon en sommer net die hele gevoel was baie goed. Die rustige plaaslewe-effek het dit nog meer spesiaal gemaak. Ons het so lekker gebly en baie lekker gerus. Weg uit die stad en bietjie tyd gehad vir asem skep.

Charl A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, netjiese verblyf, waarde vir geld.

Uitstekende diens, kom niks kort nie. Alles skoon, alles werk, sal beslis weer daar gaan kuier.

Brenda O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer.

Dit is 'n heerlike, toegeruste eenheid. Hoewel dit naby aan Dullstroom se bedrywighede is, is dit stil en rustig. As jy 'n diereliefhebber is, is die plek vir jou - hase, honde, hoenders, bokke en 'n perd sonder dat een jou pla. Die gasvrou en gesin is vriendelik en behulpsaam en die vars melk en muffins 'n heerlike verwelkoming! Sal die plekkie gewis aanbeveel!

Karlien B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien B
Gesin met klein kinders

Gasvry en landelik.

Ek, my man en ons 2 jarige seuntjie het heerlik hier tuisgegaan. Die gasvrou en haar gesin is baie vriendelike mense, en het ons baie tuis laat voel, sonder om ons drempel deur te trap (hulle woon op dieselfde perseel). Die spasie is effens kleiner as wat op die foto's wys, 'n ekstra dubbelbed is dalk oorbodig vir die spasie, maar ons het steeds heel gerieflik ingepas, en daar was alles tot ons beskikking om maaltye voor te berei. Die diere op die perseel was vir ons seuntjie 'n absolute hoogtepunt, en dit was vir hom baie lekker om met die bokkies en vissies kennis te maak.

Odette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Enkelreisiger

Peaceful getaway.

Had a lovely stay. The owner went out of her way to make me feel at home. Wonderful place for a breakaway.

Jana K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana K
Saam met vriende

Olive Bumble is 'n rustige plek, stapafstand van die dorp se hoofstraat.

Die eenheid is privaat, die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Ons het niks kortgekom nie en die eenheid was baie netjies.

Madre V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die vinnige sleuteloorhandiging, sonder vreeslike praatjies, was waardeer. Baie ruim, asook netjiese kamer. Vriendelike gashere. Mooi omgewing met baie diere om te gewaar.

Jacques G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike atmosfeer, goed geleë en uitstekende waarde.

Janine was van ons eerste interaksie af vreeslik hulpfol en vriendelik om mee te deel. Olive Bumble is geleë op 'n wonderlike stuk erf wat gons van liefde en tuislikheid. 100% ingerig vir enigeiets wat jy moontlik sou nodig hê en meer, beteken dat vanaf jou aankoms tot jou vertrek 'n mens rustig kan sit en die uitsig oor die Dullstroomdam en berg geniet. Sal graag weer hier bly en beveel aan dat jy ook so sal maak.

Olive Bumble's terugvoer

Hallo Jacques!

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle tuis gevoel het.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Olive Bumble Groete,

Pieter en Janine

Olive Bumble
Anne L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte, mooi leefarea, lekker plattelandse verblyf.

Ons was so beïndruk met hierdie akkommodasie. Janine is 'n ongelooflike gasvrou en laat jou dadelik tuis voel. Sy het verder gegaan om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het, en nog baie meer. 'n Ander ding wat vir my uitgestaan ​​het, was hoe skoon die plek was. Die ligging is ongelooflik; jy is naby genoeg aan die klein dorpie Dullstroom waarnatoe jy kan stap vanaf die akkommodasie, maar ook ver genoeg uit die stad dat dit voel asof jy in die middel van nêrens is, en dat was so rustig. As jy op soek is na ontspanne verblyf weg van die besige stadslewe, is dit beslis 'n plek wat jy moet besoek. Ons sal beslis weer Olive Bumble besoek, hopelik binnekort!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning views, immaculate living space, little piece of countryside living.

We were so impressed with this accommodation. Janine is an incredible host and makes you feel at home right away. She went above and beyond to make sure we had everything we needed, and more. Another thing that stood out to me was how clean the place was. The location is amazing, you are close enough to the little town of Dullstroom that you can walk there from the accommodation if you wanted to, but also far enough out of the town that it feels like you are in the middle of nowhere, and that was so peaceful. If you are looking for a relaxing stay away from the busy city life, this is definitely a place you have to visit. We will definitely be visiting Olive Bumble again, hopefully soon!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Olive Bumble's terugvoer

Hi Anne!
Thank you for the lovely review! We're glad that you experienced the peacefulness and beauty of the nature surrounding us.
You were wonderful guests!
We will be honoured to welcome you back anytime!
Olive Bumble regards
Janine

Olive Bumble
Carisca S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisca S
Saam met vriende

Olive Bumble is die plekkie waar jy nog 'n week of twee sal wil aanbly.

Die gesin is baie vriendelik en het ons so welkom laat voel. Ons het ten alle tye alles wat ons nodig sou kon kry. Baie naby aan al die winkels en aktiwiteite. Mooiste uitsig met mak diere en selfs perde. Dit was baie lekker en sal enige tyd weer teruggaan.

Olive Bumble's terugvoer

Beste Carisca,

Ons is so bly dat julle die naweek geniet het by ons.

Baie dankie vir die briefie en lekkers wat julle vir ons gelos het in die eenheid. Julle was wonderlike gaste.

Hoop om julle weer te sien!

Olive Bumble-groete
Pieter en Janine

Olive Bumble
Wikus V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by gasvrye mense.

Baie gasvry ontvang. Daar is baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Sal enige tyd teruggaan.

Christiaan R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Netjies, skoon en die mense is baie vriendelik. Dit was vir ons die perfekte plek vir die naweek.

Sien sterre.

Patrick D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick D
Enkelreisiger

There were very good communications, I was warmly welcomed and the accommodation more than met my needs.

This was a comfy place to stay, reasonably priced with polite and helpful hosts. I appreciated the regular emails and texts offering travelling help, directions etc if needed. I had my own space and felt supported without being cramped by too much attention.

Olive Bumble's terugvoer

Hi Patrick,
Thank you for your feedback. We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Olive Bumble-regards
Pieter and Janine

Olive Bumble
Jake's V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake's V
Enkelreisiger

Was regtig baie lekker om vriendelik diens te kry.

Was van my aankoms baie vriendelik verwelkom. Hulle het my op my gemak gemaak met my motorfiets spesiaal in die motor huis te sit. Baie goeie diens en vriendelike mense.

Olive Bumble's terugvoer

Beste Jake's,

Ons is baie bly jy het tuis gevoel. Hoop jy bring jou vrou vir 'n volgende kuier.

Olive Bumble-groete,
Pieter en Janine

Olive Bumble
Johan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Uitmuntende waarde vir geld en goed geleë. Baie stil.

Olive Bumble's terugvoer

Hallo Johan,

Ons is bly julle het dit geniet by Olive Bumble.
Hoop om julle wees te sien.

Olive Bumble Groete

Pieter en Janine

Olive Bumble
Stefan J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike dorpie, ongelooflike vriendelike gashere!

Fantasties! Dit was great!

Jan F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Skoon en netjies, vriendelike ontvangs.

Heerlike, skoon en warm verblyf in koue Dullstroom. Ons het lekker gebly, sal beslis weer daar oornag.

Berdine L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine L

Heerlike plekkie om te oornag en sommer naby aan die dorp!

Wonderlike plekkie baie naby aan alles. Kan vinnig dorp toe ry. Sal aanbeveel. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige uitsig.

Olive Bumble's terugvoer

Beste Berdine,

Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Olive Bumble Groete

Olive Bumble
Tyrone V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was really happy with Olive Bumble.

It was clean and very neat. You feel welcomed when you arrive. A nice getaway for people visiting Dullstroom. Definitely will stay here again.

Olive Bumble's terugvoer

Hi Tyrone,

Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.

Olive Bumble Regards

Olive Bumble
Thea B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en skoon.

Oulike plek. Skoon en gerieflik met alles wat jy benodig. Beveel dit aan vir enige iemand wat heerlik in Dullstroom wil gaan kuier.

Christa F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F

Heerlik en rustig!

Alles was werklik mooi en lekker, behalwe die optel van die sleutel. Om 7-uur in die aand by die Mayfly aan te kom en dan te hoor dat die sleutels nie daar is nie, en dan by Dullstroom Accommodation voor dooiemansdeur te kom - dit met 'n 10-maande oue baba wat moeg gery is, was minder lekker. Die dame van Dullstroom Accommodation is toe gebel en ons moes wag vir haar om te kom oopsluit - sy het vergeet om ons sleutels by Mayfly te gaan inhandig. Behalwe vir dit, geen klagtes nie.

Olive Bumble's terugvoer

Hallo Christa,
Ons is jammer om te hoor van die groot ongerief wat julle moes deur maak. Ons was geensins bewus daarvan nie en het nog nooit probleme gehad met sleutels wat nie gelos word vir ons besoekers nie. Ek sal dit verseker opvat met Dullstroom Accommodation. Ons trek Dullstroom toe in Mei maand en sal dan self die sleutels vir ons gaste kan gee. Hoop ons sien julle weer sodat julle 'n beter ervaring kan kry van Olive Bumble.

Olive Bumble Groete

Janine

Olive Bumble
Chrisna  - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Die huis is lekker ruim en so mooi en jy voel werklik tuis. Home away from home.

Ernie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie B
Saam met vriende

Lekker rustige verblyf, mooi uitkyk op oop stuk veld met berg in die agtergrond, stil.

Dit is selfsorg. Alles is daar, net miskien effens meer moeite doen met die gebruiklike koffie wat gewoonlik voorsien word. Die koffie was hard in die klein sachets en daar was nie suiker nie. Maar dis 'n kleinigheid. Dit is net toevallig dat ons alles gebring het, maar die koffie tuis vergeet het hierdie keer. En toe ons die eenheid se koffie wou gebruik en dit toe besef het. Maar die res was perfek, baie dankie.

Sune V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V
Saam met vriende

Pragtige plek met 'n wonderlikke uitsig.

Wonderlikke plek om te bly, baie mooi uitsig. Mense was verskriklik vriendelik en hulpsaam. Sal definitief aanbeveel!

Nadine V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en lekker! Kon nie vir beter gevra het nie.

Sien sterre.

Belinda W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Gesin met klein kinders

Hoogs aan te beveel.

Ek sal Olive Bumble aan enigiemand aanbeveel. Jy kry presies wat jy sien. Baie goed toegeruste eenheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Highly recommended.

I would recommend Olive Bumble any time to anybody. You get exactly what you see. Well-equipped unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zane L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane L
Saam met vriende

'n Pragtige, goed toegeruste plekkie ideaal vir die hele gesin.

Olive Bumble is 'n wonderlike selfsorg-eenheid en fantastiese opsie. Die foto's vertel nie die volle storie nie - die plekkie is 'n regte juweel. Hoogs aanbeveel!

Freddy W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en rustig.

Was goed dankie, aangename ervaring en goed geleë. Enigste kommentaar is dat die parkeerplek 'n bietjie "iffy" is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was pleasant and restful.

Was good thanks, pleasant experience and well situated, only comment is the parking is a bit iffy.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Chris S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Saam met vriende

Lekker privaat stil omgewing en fasiliteite baie goed.

Na aanvanklike gesukkel om die sleutels in die hande te kry, het alles in plek geval. Akkommodasie vergelyk met baie goeie gastehuise, vakansie en plesieroorde wat ek en my familie al besoek het. Dit gaan nie altyd so galg met geen diensverskaffer nie, want almal maak maar foute, solank met net leer daardeur en aangaan. Ek sal weer daar bespreek.

Olive Bumble's terugvoer

Goeiedag Chris,

Dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit.
Jammer dat jou ervaring met die sleutel van die eenhede so 'n moeilike storie was. Ons het dit nog nooit met vorige gaste ondervind nie.
Dit is nogal 'n petalje as die nodige dokumente nie gelees word nie en uiteinde is gaste wat radeloos voor 'n toe hek sit en wag, omdat ons nie op die perseël bly nie. Ek stuur al die nodige inligting rakende waar om die sleutels te kry die padkaart en foto van ingang van eenheid via whatsapp 'n dag voor ons gaste arriveer om hulle genoeg tyd te gee om alles deur te gaan en te vra as iets nie duidelik is nie.

Dullstroom Accommodation is in die dorp en hanteer enige probleme dadelik wat gaste dalk mag ondervind.
Hoop om julle gou weer te sien.

Olive Bumble Groete

Olive Bumble
Christo P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Gesin met klein kinders

Sal weer hier bespreek.

Lekker plek.

Wayne T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne T
Gesin met klein kinders

Overnight stop.

Great place to stay. Great for families as there was loads to do for my daughter in terms of toys and activity equipment and the horses. Great value for money and excellent service. Janine contacted me prior to arrival and assisted with answering any questions speedily.

Jean Paul E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike mooi uitsig.

Ongelooflike mooi uitsig en baie netjiese, ruim kamers met al die nodige geriewe wat benodig word.

Monnique H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monnique H
Gesin met klein kinders

Dit was die beste ooit! Netjies, ruim en kindervriendelik.

Die huis waarin ons gebly het was ruim en netjies. Ons het saam met my sussie hulle gegaan wat 'n 2 jarige besige dogtertjie het. Die huis was so lekker vir haar selfs met die speelgoed en genoeg om haar besig te hou. Daar was ekstra moeite gedoen met 'n camping cot in een kamer. Sal altyd weer Olive Bumble besoek.

Wilfried B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlike verblyf met alles wat nodig is. Die omgewing is pragtig en rustig. Beplan om die hele gesin hierheen te bring.

Sonja S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus, pragtige plek vir 'n wegbreek!

Was al by baie plekkies waar die fotos bedrieglik is, maar hoe amazing was hierdie plekkie, kon nie meer tevrede gewees het nie, baie mooier as wat ek verwag het en die perde het regtig ons wegbreek gemaak, selfs hulle was vriendelik en spontaan! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Susan K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Aangename oornagplek in rustige, mooi omgewing. Janine was vriendelik en tegemoetkomend.

Coené B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coené B
Gesin met klein kinders

Pragtige en netjies verblyf!

Wat 'n lekker plekkie! Baie mooi met duursame beddegoed en handdoeke! Oulik toegerus vir die jongspan ook! Sien uit om weer te gaan!

Hugo S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met klein kinders

Rustigheid van self.

Ons het baie lekker gekuier en gerus, die kinders het die perde baie geniet.

Sanette S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette S
Saam met vriende

Gemaklik en netjies.

Baie lekker gebly met alles wat mens sal nodig hê vir 'n naweek weg in Dullstroom. Was heerlik stil en rustig, maar naby aan die dorp.

Christine L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine L
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker geslaap.

Dit was heerlik warm en snoesig binne, terwyl dit gereën het en digte mis was, het ons nie eers geweet van die koue nie. Ons het baie lekker gebly.

Nicola G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ongelukkig was ons verblyg nie 'n gelukkige ondervinding nie. Die huisie was te ver uit die dorp uit om winkels en restaurante toe te stap - veral in die aand na ete in die donker. Daar was net een muurprop wat werk met die gevolg dat jy nie die mikrogolf, oondjie, toaster of ketel kan gebruik nie, en as jy wil moet jy bv die ketel op die vloer neersit langs die bed en daardie kragprop probeer. Of die ander een, en hoop vir die beste. Net een lampie het 'n gloeilamp ingehad. Die braai was voorsien maar daar was nêrens om dit te gebruik nie, behalwe as mens dit ondertoe dra en voor die garage braai. Ons het maar eerder gaan uiteet. Die hele ding was maar net eintlik moeite en sukkel op wat eintlik ons rus en wegkomnaweek moes wees.

Olive Bumble's terugvoer

Beste Nicola,

Ons is jammer dat julle tydjie by Olive Bumble nie na wense was nie. As jy Dullstroom Accommodation of vir my persoonlik gekontak het oor die kragprop probleem sou ons julle kon help met dit, maar ek was ongelukkig nie bewus van dit nie.
Daar was intussen 'n Elektrisien by die eenheid. Daar was niks fout met die kragprop self nie, maar wel die verlengings koord, wat krag gee na die TV, mikrogolf en ketel, wat nie ingeprop was by die muurprop nie. Jammer dat julle die ketel op die grond moes sit. Julle kon dit net ingeprop het by die yskas se kragprop.
Ons is presies 900 m van Harries Pancakes af en 800 m van die polisie stasie af. Ons beskrywing sê ook nie loopafstand na restaurante toe nie.
Jammer oor die braaiplek wat julle verwag het. Ek het gaan kyk na ons beskrywing en gesien dat dit sê Golden Trout het braai area. Ek het dit intussen reg gestel. Meeste van die gaste wat wil braai doen dit op die hoofstoep of braai onder die afdak by die trappe wat opgaan na Golden Trout.

Ek sal julle 20 % afslag gee met julle volgende verblyf by Olive Bumble in die hoofeenheid wat ruim en gerieflik is met 'n groot braai stoep.

Olive Bumble Groete

Janine

Olive Bumble
Kirstin W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W

Perfect space for a large group of people.

Quite location with a serene country view. Perfect space for a large group and very close to the main road. The place was very clean, affordable and enjoyable. Will be back in future.

Adele A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, sal graag weer gaan.

Ian D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Gesin met tieners

Gerieflike akkommodasie in Dullstroom.

Ons het een aand oorgebly in Olive Bumble, die Rainbow Trout-eenheid, en die akkommodasie was skoon en gerieflik. Sekuriteit is goed. Die laaste 100 m van die pad na die akkommodasie is 'n grondpad wat in 'n redelik slegte toetstand is.

Susan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreekverblyf!

Baie dankie vir pragtige, netjiese, skoon plekkie. Daar was alles wat mens mag nodig hê. Vereduvets, dik warm komberse, warmwatersakkies, verwarmer. Regtig alles wat mens nodig mag hê! Baie dankie, verblyf was heerlik en ons sal definitief aanbeveel, waarde vir geld!

Christa L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker.

Die huis was baie maklik om te kry. Was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

Jeanine V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V

Pragtige, netjiese verblyf en wonderlike gasvrou!

Ons het net een aand oorgebly by Olive Bumble, maar sal vir seker weer van hulle gebruik maak wanneer ons onsself in Dullstroom bevind. Ons was 'n groot groep (8 volwassenes, een 3 jarige en een baba), maar daar was oorgenoeg plek vir ons almal. Ons het in Reënboogforel en Goueforel gebly. Die kamers is goed ingerig en skoon. Alles wat mens nodig het, selfs speelgoed vir die kinders en kampstoele vir die stoep. Janine was ook vreeslik hulpvaardig. Sy het op eie insiatief vir ons in kennis gestel van die beurtkrag wat ons moontlik kon tref en het ook reageer op elke Whatsapp boodskap wat ek vir haar gestuur het. Alles was regtig perfek!

Olive Bumble's terugvoer

Jeanine,

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Olive Bumble. Ons hoop om julle weer te sien.

Olive Bumble
Danie L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame eienaars. Sal hul vir seker in die toekoms weer gebruik en sal hul aanbeveel.

Wat 'n fantastiese eenheid. So rustig en die perde maak dit voel of jy op die plaas is.

Riaan B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Heerlik en cosy. Super fun en goed ingerig.

Die plekkie is goed ingerig. Ons was daar op 'n koue naweek en ons het altyd iets gehad om te doen. Die sekuritiet was goed en die eienaar is altyd gewillig om te help.

Frans S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon.

Mooi en skoon. Mooi uitsig.

Suretha P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suretha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Aangenaam en gesellige plek.

Dries V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Lieflike, rustige plekkie wat heeltemal voldoen het aan ons vereistes. Ideaal vir 'n paartjie of selfs 'n paartjie met 'n klein kind. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Ernette V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en beslis waarde vir geld.

Ons het die tyd baie geniet. Baie netjies en skoon. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Marius C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en uitsig heerlik.

Ons kon heerlik ontspan in veiligheid en 'n heerlike tyd saam geniet.

Helen P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P
Saam met vriende

Heerlik gekuier saam familie, ruim verblyf!

Gasvryheid en verwelkoming geniet! Skoon en netjies en goed toegerus! Naby al die restaurante maar nog steeds kan mens die natuur geniet! Sou graag langer wou bly!

Peter M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Baie lekker gebly. Ligging goed, pad na Olive Bumble nie in goeie toestand nie. Ongelukkig was daar trappe op na die chalet, wat dit baie moeilik gemaak het vir my, aangesien ek 'n knie-operasie gehad het, my skuld, het dit nie genoem in die bespreking nie, sal volgende keer vra vir 'n grond chalet. Sal vir seker weer Olive Bumble gebruik vir my volgende verblyf in Dullstroom.

Nelia L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die brown trout kamer was perfek vir ons, en het ons behoeftes vir die naweek bevredig. Kamer was skoon en netjies gewees. Ons het dit waardeer dat daar 'n alarmstelsel is. Sal Olive bumble aanbeveel en weer kom kuier!

Marius V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, waarde vir geld.

Baie oulike en rustige plek met natuur skoonheid op die buite wyk van die dorp.

Emile V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi uitsig.

Ons het heel lekker gebly. Netjiese blyplek in 'n baie rustige omgewing met 'n mooi uitsig baie na aan alles in die dorp. Let wel dis geleë aan die einde van 'n baie klipperige grondpad en daar is trappe op na die blyplek.

Madeline M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die enigste verbetering wat ek kan aanbeveel is definitief nuwe beddens.

Olive Bumble's terugvoer

Dankke vir die terugvoering. Beddens is vervang.

Olive Bumble
Riaan B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ek sal weer teruggaan na Olive Bumble toe, die mense was behulpsaam en die plek was "out of this world".

Armandie D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Armandie D
Gesin met klein kinders

Dit was vreeslik lekker in 'n ontspannende atmosfeer.

Baie dankie vir 'n pragtige plekkie. Ons het dit geniet en ons kinders ook. Dit was regtig baie lekker gewees.

Rian E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, goeie ligging, pragtige kamer.

Sien sterre.

Marcus G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus G
Saam met vriende

Wow, dit was meer as wat ons verwag het, van vriende tot familie sal baie gelukkig daar kan bly.

Olive Bumble is nie net mooi nie, dis ten volle gereed vir jou, al wat jy moet vat, is kos en klere, die res is 101% daar, die prys is baie billik, maar wat jy kry is meer as 5 ster in my opinie. Ons was so verras dat ons beslis weer soontoe sal gaan, die keer met die familie saam.

Olive Bumble's terugvoer

Hallo Marcus

Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by Olive Bumble.
Ons hoop om julle gou weer daar te sien.

Olive Bumble groete

Pieter en Janine

Olive Bumble
Heilie W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heilie W
Saam met vriende

So moeg gewees, so lekker gerus en geslaap.

Nadat ons oral rondgery het, was ons nogal moeg. Lekker ontspan, die perde geniet, stilte geniet, sonsondergang pragtig!

Anneke D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Dit was 'n heerlike naweek, ons het die een aand mis gehad. Dit het die Olive Bumble spokies mooi laat lyk. Sal beslis weer kom kuier.

Hamied E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hamied E
Saam met vriende

'n Baie netjiese eenheid en beste diens ooit.

Vlugtige diens en terugvoer, baie netjies en gerieflike eenheid. Sal gou weer terug wees.

Veronica J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Functional, neat, clean and modern'

Olive Bumble is a lovely place and has a view of the mountains. The kitchen is well equipped and clean. They have horses which is a nice addition the place.

Ben V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lawaaierige buurhuis.

Daar was net 'n erge lawaai van die huis langsaan tot laat in die nag.

Deon S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die was netjies en skoon en daar is wat 'n mens nodig het. Die sekuriteit is volgens my nie op standaard nie. Geen behoorlike heining nie met geen diefwering nie. Die alarm het afgegaan, maar niemand het kom uitvind of alles in orde is nie. Wat die res aanbetref geen klagtes nie, het heerlik gekuier.

Olive Bumble's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Inligting oor die sekuriteit sisteem op die eiendom, daar is 'n alarm sisteem geinstalleer met radio kommunikasie na 'n gewapende sekuriteits maatskappy met 'n sms funksie na die eienaars. Daar is buite sensors reg rondom die eiendom wat ook sms'e stuur na die eienaars. Ons het 'n aktiewe buurtwag sisteem wat kommunikeer via 'n WhatsApp groep, indien die alarm afgaan help ons buurman graag en laat hy ons weet as daar enige iets uit plek lyk. Ons het nog nooit enige probleme daar gehad nie. Die eiendom het 'n 1.8 meter bonnox heining op met 'n elektriese motor staal hek.

Olive Bumble
Marthinus T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus T
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Janine was baie behulpsaam! Het verblyf baie geniet.

Johan H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie rustig. Beskik oor alles wat jy nodig het om vir 'n lang naweek of 'n week te gaan rus.

Die een geyser is bietjie klein om warm water the verskaf vir 3 slaapkamers, maar andersins is die plekke baie goed toe gerus.

Carla T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T
Gesin met tieners

Pragtig en baie skoon.

Het dit weer geboek vir my dogter se troue!

Renate J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renate J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, gerieflike oornagplek.

Was probleem met warm water, maar bevredigend opgelos deur eienaar.

Wendy S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy S
Saam met vriende

Gemaklik en skoon, net te koud.

Ons moes sluetels kry van 'n restaurant af, nie dat dit 'n issue was nie, maar as jy dan by die akkommodasie aankom was die moeilik om te weet watse kamer was ons s'n. Na ons dit uitgefigure het, was dinge okay. Die kamer is gerieflik, mooi decor en skoon. Daar kon dalk net nog 'n kombers in die kas gewees het (of 'n elektriese kombers op die bed) want die panel heater maak nie juis 'n verskil aan die bitterkoue wat ons ervaar het nie. Die perde is vriendelik en die uitsig is wonderlik. Daar is 'n trein wat 'n paar keer verby gaan maar ons het ons nie te veel daaraan gesteur nie. Dikker gordyne sal ook help teen die koue en die klank van die backpackers wat reg langsaan is. Het nog steeds onsself geniet. Die prys was goed en dis glad nie ver van die hoofstraat nie.

Heiner M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, veilig en naby alles!

Heerlik gerus binne in Dullstroom sonder stadsgeraas!

Nihan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nihan V
Gesin met klein kinders

Baie goeie ervaring.

Pragtige plek. Warm water is maar net bietjie min.

Marna K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en mooi.

Ons het baie lekker gebly en die uitsig is asemrowend. My man kon ook gaan hardloop en het veilig gevoel in die omgewing. Drie goedjies wat ek wel kan noem wat ons gemis het, maar nie 'n rede is om nie te gaan nie: 1. Die toilet se deksel is afgebreek, ons het dit nogal gemis. 2. Ek dink dit kan goed wees om 'n skoppie en borsel in elke eenheid te hê. 3. In plek van die mooi groot koffietafel kan 'n klein kombuistafel met stoele dalk meer prakties wees om by te sit en eet, veral omdat dit 'n selfsorg eenheid is. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Die prys is baie goed en dit is rustig en baie mooi. Baie dankie vir die hulp wat ek telefonies/whats app van Janine kon geniet toe ons wel 'n skoppie gesoek het.

Kim V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein dorpie gevoel.

Wat 'n fantastiese een nag verblyf. Brown trout is perfek vir 1 nag se bly. Fantastiese diens van almal. Stylvol, netjies en skoon. Pragtige uitsig. Vir dié wat daarheen ry met 'n nuwe kar en nie 'n 4x4 nie, sal ek aanbeveel dat hul die pad teer. Die grondpad was bietjie senutergend. Maar andersins was dit 'n heerlike verblyf!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

That small town feeling.

Was an awesome one night stay. Brown trout is perfect for one night sleep over. Great service from all involved. Very stylish, neat and clean. The view is incredible. For someone who went there in a new car and not a 4x4 I would suggest to have the road paved. Gravel road was a bit nerve wrecking. Other than that a wonderful stay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Denise E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Saam met vriende

Amazing!

Baie goed toegerus, pragtige uitsig! Baie moderne dekor. Lekker vir familietyd.

Pierre V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en lekker tyd gehad.

Pieter en Janine het ons rêrig welkom laat voel en ons het ons ervaring in Dullstroom baie geniet!

Werner S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooi uitsig.

Olive Bumble sit op die rand van die dorp met 'n pragtige uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en alles was goed gereël. Wens ons kon langer gebly het en sal verseker weer hier oorbly.

Pieter V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir net oorslaap is dit 100%.

Dit het gereën terwyl ons daar was, so die water van die hoofdak het heel nag op ons plekkie se dak gedrup omrede daar nie 'n geut is op hoofdak nie. Kon nie op die stoep sit want ander gaste deel ook die stoep en het reeds daar gekuier. Die slaapplek/bed baie gemaklik, bad/toiletgeriewe goed.

Jaun V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig.

Baie vriendelike diens, die verblyf is netjies en skoon. Baie gerieflike toegang tot die dorp.

Nicolene K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van bederf word, is hierdie die plek vir jou.

As jy hou daarvan om jou kamer opgegradeer te word teen feitlik geen ekstra koste, perde wil voer, lekkernye op jou bed te kry of in gasvryheid ontvang te word, is hierdie die plek vir jou. Die eienaars was glad nie opdringerig nie maar tog vreeslik gasvry en het selfs gehelp met algehele vrae rondom die pragtige dorp. Die eenheid was skoon en netjies en onlangs oorgedoen. Fantastiese waarde vir geld.

Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gunningstraat 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNzE2ZjEzLWQ3ZDEtNGNmMi04YjJjLWU3NGE3ZTUxYWRmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 85 5 1 5 1 Gunning Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -25.410859784948 30.102488529774
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za