+71

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Semone J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Will definitely go back. Very nice people and the place was also very nice. Very nice, the host was very nice and even welcomed us with a tasty banana bread (not expected). The place is very clean and you can see they look after the animals. As an animal lover, it's something I always check out for. They also had a box full of toys for our 2-year-old in the dining room and some board games for the adults. You can see this is family-oriented. Thanks for the nice stay and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Die ontvangs was wonderlik en ons het die kuier so baie geniet dat ons nie kan wag. Rustig en presies waarvoor ek betaal het. Ek het die feit dat daar nie WiFi is, baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Epic. We had an amazing time and will be back with our family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Olive Bumble
Just a pleasure!

Soreta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly! Dit was so rustig daar en alles was skoon en netjies. Die eienaar was ook baie vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mw W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

An amazing experience. It was amazing, the view is so beautiful, the hosts are so friendly, the hospitality is great, the friendly animals were a big treat for me, I got to feed them treats and pet them. The place we stayed in was neat and clean. I would definitely recommend this place and give it a 5 star. Thank you for a good time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Normandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Die plek is perfek. Ons het die Vrydag ingeboek en die Maandag weer uit. Ons het baie lekker gebly. Daar is perde en bokkies. Hulle het vir ons wortels gebring om hulle te voer. Die weer was koud, maar ons het lekker warm geslaap. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Was awesome plek. Was heerlik gewees, baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon. Baie gerieflik geleë naby die dorp. Geen WiFi nie, maar perfek vir 'n oornag êrens heen. Baie skoon en wonderlik groot bad om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie mooi en netjies. Ongelooflike lekker plek, baie moeite gedoen vir die kinders se slaapplek. Sal definitief weer daar bespreek. Love die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang