Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Grove-Villa

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenbergweg 30, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Grove - Villa is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Somerset-Wes. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek aan die stad.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie woonstel is ongeveer 1,3 km van die Vergelegen Hospitaal af en is naby verskeie plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive Grove-Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Schapenbergweg 30, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schapenbergweg 30, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa34d83bc277417acd0b0370f1bd4bcd71e283ae714e86fad8c8e3b52ff3d9ecfdec68d0f495a969aaa39740570eab0a0b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 Schapenberg Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.09258358507 18.865255821229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem