Olive Tree Lodge
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bentie B - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bentie B
Gesin met tieners
Pragtig. Sal weer daar bly.
Was perfek geleë. Sal aanbeveel vir almal.
Vicky se Terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste waardeer wat ons bied.
Olive Tree Lodge
Nicole C - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicole C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Het baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.
Jy kan die sterre sien.
Had a nice stay, will definitely visit again.
See stars.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Johann N - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johann N
Enkelreisiger
Sover een van die beste kamers wat ek al ooit in oornag het.
Sal beslis weer oorbly by Olive Tree Lodge.
Vicky se Terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons te laat weet. Dis altyd vir ons so lekker om te hoor dat mense waardeer wat ons bied.
Vriendelike groete
Vicky
Olive Tree Lodge
Gaste wat na Olive Tree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |