Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree Private Courtyard Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 675 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Olive Tree Private Courtyard Suite is 'n selfsorgeenheid in Waterkloof Heights naby Menlyn maine, Sun Arena by Times Square. Dit is ook na aan verskeie gewilde restaurante en winkels in die omgewing.

Die stylvolle ateljee-suite bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelslaapbank. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n platskerm-TV met gratis WiFi.

Die skuifdeur lei na 'n privaat binnehof met buitesitplek en braaigeriewe en noodligte in geval van beurtkrag. Gaste kan 'n kort entjie stap tot by die hooftuin, gemeenskaplike swembad, boma en vuurput. Daar is 2 ander eenhede op die perseel wat apart verhuur word en dus word toegang tot die perseel en vermaakgeriewe met ander gaste gedeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive Tree Private Courtyard Suite sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Area
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Olive Tree Private Courtyard Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

NW Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 7

Maande gelys 9

Ligging

  • Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Gaste dink Olive Tree Private Courtyard Suite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc378bbc1d8c007d680e6a187b2d83aa491e0e9b8512ff3ee86a91e83d56b795023e684da1144c1c9e76f79535c94effba570?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 134 Graskop Road Waterkloof Heights 0065 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.795083061655 28.262977119609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem