Olive Tree
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige area.
Marnelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en gemaklik.
Ansulaine S - Aug 2023
Algehele gradering
Reüniegroep 1993. Heerlik gekuier by Olive Tree!
Harry-jan V - Apr 2023
Algehele gradering
No Parking!
Ronel S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Driena G - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marnelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Lekker Afrikaanse mense.
Jeanette G - Jun 2022
Algehele gradering
Perfek gewees vir die vinnige oornag vir werk.
Rohan L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap, heerlik gestort en heerlik gebly.
John C - Apr 2022
Algehele gradering
Genotvol, rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Janet A - Feb 2022
Algehele gradering
All in all okay. Stairs are a bit steep for a person with mobility issues.
Fiona J - Jan 2022
Algehele gradering
Op 'n baie warm middag arriveer en ek is vriendelik ontvang.
Ulandi V - Des 2021
Algehele gradering
Welcoming.
Karin S - Nov 2020
Algehele gradering
Pearl of a place in Paarl!
Olive Tree se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review our property. It is always heartwarming to hear that what we try to offer is appreciated. Hope to see you soon at Olive tree lodge.
Bentie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig. Sal weer daar bly.
Olive Tree se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om te hoor ons gaste waardeer wat ons bied.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Nicole C - Okt 2018
Algehele gradering
Had a nice stay, will definitely visit again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.
Jy kan die sterre sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann N - Okt 2018
Algehele gradering
Sover een van die beste kamers wat ek al ooit in oornag het.
Olive Tree se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir ons te laat weet. Dis altyd vir ons so lekker om te hoor dat mense waardeer wat ons bied.
Vriendelike groete
Vicky
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 402, Paarl, 7646, Wes-Kaap