- 37 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Olive Tree Boutique Hotel is geleë op die hoofstraat in Paarl. Die hotel is ideaal as 'n basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Kaapse Wynlande verken kan word.
Verblyf by Olive Tree bestaan uit 15 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n volledig toegeruste yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddienste en veilige parkering vir voertuie.
Olive Tree Boutique Hotel is ook naby restaurante, winkels, Paarl Gholfklub, en 'n rit vanaf verskeie wynlandgoedere en wynproe-lokale in en om die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die Gesinskamer is toegerus met 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook lugversorging, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Kamer bied 'n ruim eenheid met uitsig oor die binnehof en swembadarea.
Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, bad, wasbak en toilet het. Daar is ook lugversorging, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer met kombuis is toegerus met 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens. Beide kamers deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Aandete en ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Gesinskamer
- B&B.
- Dubbelkamer
- B&B.
- Koningslaapkamer vir 2
- B&B.
- Gesinskamer met kombuis