Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oliver 2A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oliver 2A is 'n moderne woonstel in 'n woonstelgebou in die hartjie van Seepunt. Dit is naby die Seepunt Promenade.

Die smaakvolle eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. DIe sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gebou het 'n lieflike dakdek met 'n swembad, braaigeriewe en sitareas wat gaste kan gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Oliver 2A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oliver-weg 4, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7d5ae01d039cfdcba13463fa5e3abddd6e1e99de8c374a6850c7130900a53bb3db54845ea5eb436ed039f89bf9ce7ff47c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 4 Oliver Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.914554 18.3902759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem