Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivia's Secret

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 73

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Olivia's Secret
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Niël G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niël G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sprokiesmooi.

Ons het baie lekker gebly by die eenheid. Die eenheid is baie privaat in die bos van Magoebaskloof. Die eenheid is bekombaar met 'n klein 2x4, selfs in ligte reën weer, maar dit is 'n twee spoor grondpad met 'n steil helling aan een kant, so ry versigtig. Die eenheid was baie netjies en is goed toegerus met skottelgoedmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook braaigeriewe. Die area het ook samango ape wat party oggende in die bome naby die eenheid kom kuier het, en ons het 'n boomslang op een van die stap paadjies gesien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful and relaxing.

It was an absolutely beautiful stay, definitely one to return to in the future! Peaceful, private setting in a beautiful cottage. Also helped us out when our car's battery had died, which just adds to the wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olivia's Secret se terugvoer

Thanks Awie, we enjoyed having you to stay!

Olivia's Secret
Jonathan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical, memorable experience.

I would definitely recommend it to anyone who wishes to escape their busy life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olivia's Secret se terugvoer

Thanks Jonathan for your enthusiastic rating!

Olivia's Secret
Ivy L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat. Sielskos.

Olivia's Secret is goed geleë, ideaal vir 'n paar dae wegbreek. Akkommodasie is smaakvol, skoon en baie gerieflik. Privaat, met eie 'splash pool' vir warm dae. Mens kan heeltyd by die kothuis deurbring of die verskeie staproetes volg en natuurskoon verken. Ek vermoed Olivia se 'secret' gaan nie lank 'n geheim bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olivia's Secret se terugvoer

Thanks Ivy!

Olivia's Secret
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d3b41e7e1c40f9d4a6e4669153f8eed81feb47489604bc34caadbf5cfd0334481e4d6880a709fc3ffdb4255fddd8f63ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 A47 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878085223904 30.010158214817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem