Ollava Gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ollava Gastehuis is in Glencairn in die Wes-Kaap geleë.
Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Die eenhede is Protea, Seagull en Huis Walvis-Pikkewyn. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort. Protea het geen uitsig oor die see nie, maar Seagull het 'n see-uitsig en 2 beddens in die kamer.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel met tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is parkeerplek voor die huis wat nie direk in die straat is nie.
Huis Walvis-Pikkewyn beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n enkelplaatinduksiestoof, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolf. Gaste kan die balkonarea benut met 'n see-uitsig en gemaklike buitesitplek. Daar is ook 'n swembad.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, fietsry, Kaappunt en Boulders-strand met al die pikkewyne in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ollava Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap