Oloitokitok

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oloitokitok is 'n unieke vakansiehuis in Witsand. Dié kusdorpie is bekend vir die groot aantal noordkapperwalvisse wat elke jaar hier vergader, 'n 4 km lange strand, pragtige fynbos, en watersport.

Oloitokitok is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 10 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer en het 'n dubbelbed en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die omliggende plase en die Langeberge. Op die boonste verdieping is 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 2 stapelbeddens in nog 'n vertrek, en 'n gerieflike badkamer met stort en bad. Die derde en vierde slaapkamers is op grondvlak, het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea op die boonste vloer word bereik deur middel van 'n stel trappe, en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die rivier. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, gasstoof, mikrogolf en 'n ketel. Veilige parkeerplek agter 'n toesluit-hek is beskikbaar vir gaste se voertuie en boot, en buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, maar gaste moet asb. hulle eie dekodeerder saambring.

Doendinge in Witsand sluit vlieërbranderry, branderry, seilplankry, kanovaart, seil, visvang, en snorkel in.

Slaapplek

'n Bespreking by Oloitokitok sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oloitokitok gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za