Olympus Manor Guest House
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-weg 47, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olympus Manor Guest House is in 'n rustige area in Olympus AH in Pretoria-Oos geleë. Die eiendom is ideaal vir sakeresigers, ontspanningsreisigers, paartjies of bruide aangesien dit naby restaurante, winkelsentrums, hospitale en gholfbane is.
Die gastehuis bied verblyf aan 10 gaste in elegante slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met gehaltelinne en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad óf 'n stort, 'n TV en 'n sitarea. Van die kamers het lugversorging terwyl die res 'n plafonwaaier het.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer, teetuin en 'n lieflike binnehof waar maaltye op versoek bedien kan word. Verder is daar ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 8
Ligging
- Neptune-weg 47, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Olympus Manor Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-weg 47, Olympus, Pretoria, 0081, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom